Terug na bo


1. Baccalaureus Educationis in Intermediêre Fase (SAKO-nr. 97189)

Lewensvaardighede en Sosiale Wetenskappe

Hierdie fase strek van graad 4 tot 7. Die kennis waaraan leerders blootgestel word, word duidelik in hierdie fase omskryf.  Leerdissiplines in hierdie fase sluit tale, wiskunde, natuurwetenskappe en sosiale wetenskappe in. Die onderwyser moet akademiese vaardighede se basiese beginsels in hierdie fase ontwikkel, daarom is die vakkennis van opvoedkundiges in die Intermediêre Fase meer uitgebreid.  

Kwalifikasie-inligting

  • Minimumvoorvereiste: Nasionale Senior Sertifikaat met baccalaureusgraadtoelating
  • NKR-vlak: 7
  • Minimum tydperk: 4 jaar

Metode van aanbieding

Die modus van aanbieding is afstandsonderrig, met addisionele ondersteuning aan studente deur middel van interaktiewe aanlyn sessies, werkswinkels of ekstra klasse.

Koste per jaar

  • Aansoekfooi: R250.00
  • Registrasie: R3 500.00 (eerste deposito betaalbaar in Januarie 2025)
  • Klasgeld: R47 420.00
  • Handboekkoste (ongeveer): R7 000.00

Beskikbare kurrikulums

O213P Lewensvaardighede en Sosiale Wetenskappe

Spesifieke voorvereistes

Afrikaans Huistaal 50%
Engels Eerste Addisionele Taal 50%

Vereistes vir studente met 'n Senior Sertifikaat (voor 2008)

  • Universiteitstoelating
  • Indien die student nie universiteitstoelating ontvang het nie, is 'n taal op HG 'n vereiste en nie minder nie as vier E’s op HG of SG (nie LG nie). Aros doen aansoek vir die student by USAf vir voorwaardelike toelating tot graadstudie.

Studente wat die Wiskunde en Natuurwetenskappe-kurrikulums (O210P en O212P) wil volg, moet vir Wiskunde SG 'n E-simbool behaal het.

Onderwyspraktyk

Onderwyspraktyk is die praktiese gedeelte van die kwalifikasie waartydens studente gedurende ‘n vasgestelde periode prakties in skole in die Republiek van Suid-Afrika verrig. Die student word deur Aros-personeel by die skool gemonitor en geassesseer soos wat die infrastruktuur van die betrokke departement dit toelaat. Aros het 'n lys van goedgekeurde skole wat aan die vereistes vir praktiese onderwys, volgens die riglyne van die regulatoriese liggame, voldoen. Studente mag skole voorstel wat nie op die lys is nie. Aros sal dan bepaal of die skole aan die riglyne van die regulatoriese liggame voldoen. Studente word in samewerking met Aros vir die praktieseonderwys-periode by 'n skool geplaas.

Die volgende sertifikate is ‘n vereiste vir die suksesvolle verwerwing van die volgende praktiese modules: PRAK232, PRAK332 en PRAK432. Studente sal bewys moet lewer dat hierdie sertifikate behaal is alvorens die module geslaag kan word.

PRAK122

Geen

PRAK232

ʼn Afrigtingsertifikaat (van ‘n amptelike liggaam op provinsiale vlak) in ‘n skoolsport

PRAK332

ʼn Keuse tussen EEN van die volgende:      

  • ʼn tweede afrigtingsertifikaat (van ‘n amptelike liggaam op provinsiale vlak) in ‘n skoolsport;
  • ʼn kulturele aktiwiteit (koor- of sangafrigting, drama of ander relevante opleiding in die aanbieding van kulturele skoolaktiwiteite); en
  • ‘n erkende hulpverleningskursus soos Mind Moves Institute se leeropkikker-werkswinkels.

PRAK432

Noodhulpsertifikaat (vlak 1)

Kwalifikasie met onderskeiding

ʼn Student wat ‘n gemiddeld van 75% oor al die kern- en elektiewe modules van akademiese jaar 2, 3 en 4 behaal het, verwerf die kwalifikasie met onderskeiding.

ʼn Student wat vanaf ‘n ander tersiêre instelling na Aros oorgeskakel het, moet ten minste 50% van hierdie program geslaag het, insluitende RELS111, BYBK121, BYBK211, BYBK221, BYBK311, BYBK321 en BYBK411 of WBSL111, OTOB121, OTOB211, NTOB221 en NTOB311. Ten einde ’n onderskeiding (cum laude) te behaal, moes die student ‘n gemiddeld van 75% oor al die kern- en elektiewe modules van jaarvlak 2, 3 en 4 behaal het.

Vereistes vir Engels as taal van onderrig en leer

O210P en O211P   

70% of meer vir [(ENGT311 {modulepunt} + ENGT321 {modulepunt} +  ENGT411 {modulepunt} ) / 3 + ENGT421 {mondelingpunt} ]  / 2

O212P en O213P   

70% of meer vir [Begripsassesseringpunt+skryfassesseringspunt+mondelingsassesseringspunt]/3.

Bogenoemde assesserings sal apart van enige modules geskied en sal aan die einde van die finale jaar afgeneem word.

Kurrikulums

Kurrikulummodulelys

O213P Lewensvaardighede en Sosiale Wetenskappe
O211P Lewensvaardighede en Sosiale Wetenskappe (Eindig 2025)
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
O213P Jaarvlak 1
Eerste kwartaal
AKAG134 Akademiese Geletterdheid 5 5 Fundamenteel Uitkomste
ENGR121 Engelse Lees 5 0 Fundamenteel Uitkomste
INRV113 Inleiding tot Rekenaarvaardighede 5 3 Fundamenteel Uitkomste
OWRR113 Onderwysreg 5 12 Kern Uitkomste
WBSL112 Wêreldbeskouingsleer 5 6 Kern Uitkomste
WISO111 Oriëntering tot Wiskunde-onderrig 5 6 Elektief Uitkomste
Tweede kwartaal
AFRL111 Afrikaans Lees 5 0 Fundamenteel Uitkomste
AFRO112 Afrikaans Huistaalonderrig 1 5 6 Elektief Uitkomste
AKAG134 Akademiese Geletterdheid 5 5 Fundamenteel Uitkomste
DIDA113 Didaktiek 5 12 Kern Uitkomste
ENGR121 Engelse Lees 5 0 Fundamenteel Uitkomste
INRV113 Inleiding tot Rekenaarvaardighede 5 3 Fundamenteel Uitkomste
WTEG111 Oriëntering tot Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 5 6 Elektief Uitkomste
Derde kwartaal
AFRL111 Afrikaans Lees 5 1 Fundamenteel Uitkomste
ENGR121 Engelse Lees 5 1 Fundamenteel Uitkomste
ENGT122 English First Additional Language Teaching 1 5 6 Elektief Uitkomste
IEBW121 Inleiding tot Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 5 6 Elektief Uitkomste
IWIS111 Elementêre Wiskunde vir Intermediêre Fase 5 6 Elektief Uitkomste
ONBS123 Klaskamerbestuur 5 12 Kern Uitkomste
PRAK122 Onderwyspraktyk 1 5 12 Elektief Uitkomste
Vierde kwartaal
LVON122 Lewensvaardighede-onderrig 1 5 6 Elektief Uitkomste
OPVS123 Opvoedkundige Sielkunde 1 6 12 Kern Uitkomste
OTOB122 Onderrig in Bybelkunde: Ou Testament 6 6 Kern Uitkomste
SWET122 Sosiale Wetenskappe-onderrig 1 5 6 Elektief Uitkomste
O213P Jaarvlak 1 totale krediete 138
O213P Jaarvlak 2
Eerste kwartaal
AFRO212 Afrikaans Huistaalonderrig 2A 6 6 Elektief Uitkomste
ASSE213 Assessering 6 12 Kern Uitkomste
SWET212 Sosiale Wetenskappe-onderrig 2A 6 6 Elektief Uitkomste
Tweede kwartaal
ENGT212 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 2A 6 6 Elektief Uitkomste
LVON212 Lewensvaardighede-onderrig 2A 5 6 Elektief Uitkomste
OPVS213 Opvoedkundige Sielkunde 2 6 12 Kern OPVS123 Uitkomste
OTOB212 Onderrig in Bybelkunde: Ou Testament 6 6 Kern Uitkomste
PRAK232 Onderwyspraktyk 2 6 12 Elektief PRAK122 AFRO212, AFRO222, WISO212, WISO222, SWET212, SWET222 Uitkomste
Derde kwartaal
ENGT222 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 2B 6 6 Elektief Uitkomste
NTOB222 Onderrig in Bybelkunde: Nuwe Testament 6 6 Kern Uitkomste
PRAK232 Onderwyspraktyk 2 6 12 Elektief PRAK122 AFRO212, AFRO222, WISO212, WISO222, SWET212, SWET222 Uitkomste
SEPE223 Sepedi-kommunikasievlak 5 3 Fundamenteel Uitkomste
SWET222 Sosiale Wetenskappe-onderrig 2B 6 6 Elektief Uitkomste
Vierde kwartaal
AFRO222 Afrikaans Huistaalonderrig 2B 6 6 Elektief Uitkomste
LVON222 Lewensvaardighede-onderrig 2B 6 6 Elektief Uitkomste
OPVS223 Opvoedkundige Sielkunde 2B 6 12 Kern OPVS213 Uitkomste
SEPE223 Sepedi-kommunikasievlak 5 3 Fundamenteel Uitkomste
O213P Jaarvlak 2 totale krediete 126
O213P Jaarvlak 3
Eerste kwartaal
AFRO312 Afrikaans Huistaalonderrig 3A 6 6 Elektief Uitkomste
LOND313 Leerondersteuning 3 6 12 Kern OPVS223 Uitkomste
LVON312 Lewensvaardighede-onderrig 3A 6 6 Elektief Uitkomste
Tweede kwartaal
ENGT311 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 3A 6 6 Elektief Uitkomste
NTOB312 Onderrig in Bybelkunde: Nuwe Testament 6 6 Kern Uitkomste
PRAK332 Onderwyspraktyk 3 6 12 Elektief PRAK232 ENGT311, ENGT321, LVON312, LVON322, WTEG311, WTEG321 Uitkomste
SWET312 Sosiale Wetenskappe-onderrig 3A 6 6 Elektief Uitkomste
Derde kwartaal
AFRO322 Afrikaans Huistaalonderrig 3B 6 6 Elektief Uitkomste
KURS323 Kurikulumstudies 6 12 Kern Uitkomste
LVON322 Lewensvaardighede-onderrig 3B 6 6 Elektief Uitkomste
PRAK332 Onderwyspraktyk 3 6 12 Elektief PRAK232 ENGT311, ENGT321, LVON312, LVON322, WTEG311, WTEG321 Uitkomste
Vierde kwartaal
ENGT321 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 3B 6 6 Elektief Uitkomste
ONSA322 Onderwys in Suid-Afrika 6 6 Kern Uitkomste
SWET322 Sosiale Wetenskappe-onderrig 3B 6 6 Elektief Uitkomste
O213P Jaarvlak 3 totale krediete 108
O213P Jaarvlak 4
Eerste kwartaal
ENGT412 English First Additional Language Teaching 4A 6 6 Elektief Uitkomste
FILO413 Filosofie van die Opvoedkunde 7 12 Kern Uitkomste
INAV411 Inleiding tot Navorsing 7 6 Kern Uitkomste
SWET412 Sosiale Wetenskappe-onderrig 4A 7 8 Elektief Uitkomste
Tweede kwartaal
AFRO412 Afrikaans Huistaalonderrig 4A 7 8 Elektief Uitkomste
INAV411 Inleiding tot Navorsing 7 6 Kern Uitkomste
LVON412 Lewensvaardighede-onderrig 4A 7 8 Elektief Uitkomste
PRAK432 Onderwyspraktyk 4 7 12 Elektief PRAK332 AFRO412, AFRO422, ENGT412, ENGT422, WISO412, WISO422, WTEG411, WTEG421, LVON412, LVON422, SWET412, SWET422 Uitkomste
Derde kwartaal
LOND422 Leerderondersteuning 4 7 12 Kern LOND313 Uitkomste
LVON422 Lewensvaardighede-onderrig 4B 7 8 Elektief Uitkomste
PRAK432 Onderwyspraktyk 4 7 12 Elektief PRAK332 AFRO412, AFRO422, ENGT412, ENGT422, WISO412, WISO422, WTEG411, WTEG421, LVON412, LVON422, SWET412, SWET422 Uitkomste
SWET422 Sosiale Wetenskappe-onderrig 4B 7 8 Elektief Uitkomste
Vierde kwartaal
AFRO422 Afrikaans Huistaalonderrig 4B 7 8 Elektief Uitkomste
ENGT422 English First Additional Language Teaching 4B 6 6 Elektief Uitkomste
FILO421 Filosofie van die Opvoedkunde 4 7 12 Kern Uitkomste
O213P Jaarvlak 4 totale krediete 132
O213P O213P totale krediete 504
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
O211P Jaarvlak 1
Eerste kwartaal
AKAG112 Akademiese Geletterdheid 5 4 Fundamenteel Uitkomste
ENGR121 Engelse Lees 5 0 Fundamenteel Uitkomste
INRV111 Inleiding tot Rekenaarvaardighede 5 6 Fundamenteel Uitkomste
ONSA111 Onderwys in Suid-Afrika 5 12 Kern Uitkomste
WISO111 Oriëntering tot Wiskunde-onderrig 5 6 Elektief Uitkomste
Tweede kwartaal
AFRL111 Afrikaans Lees 5 0 Fundamenteel Uitkomste
AFRO111 Afrikaans Huistaalonderrig 1 5 8 Elektief Uitkomste
DIDA111 Didaktiek 5 12 Kern Uitkomste
ENGR121 Engelse Lees 5 0 Fundamenteel Uitkomste
RELS111 Religiestudies 5 6 Kern Uitkomste
WTEG111 Oriëntering tot Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 5 6 Elektief Uitkomste
Derde kwartaal
AFRL111 Afrikaans Lees 5 1 Fundamenteel Uitkomste
ENGR121 Engelse Lees 5 1 Fundamenteel Uitkomste
ENGT121 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 1 5 6 Elektief Uitkomste
IEBW121 Inleiding tot Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 5 6 Elektief Uitkomste
IWIS111 Elementêre Wiskunde vir Intermediêre Fase 5 6 Elektief Uitkomste
ONBS121 Klaskamerbestuur 5 12 Kern Uitkomste
PRAK122 Onderwyspraktyk 1 5 12 Elektief Uitkomste
Vierde kwartaal
BYBK121 Bybelkunde 1 5 6 Kern Uitkomste
LVON121 Lewensvaardighede-onderrig 1 5 6 Elektief Uitkomste
OPVS121 Opvoedkundige Sielkunde 1 6 12 Kern Uitkomste
SWET121 Sosiale Wetenskappe-onderrig 1 5 6 Elektief Uitkomste
O211P Jaarvlak 1 totale krediete 134
O211P Jaarvlak 2
Eerste kwartaal
AFRO211 Afrikaans Huistaalonderrig 2A 6 8 Elektief Uitkomste
ASSE211 Assessering 6 12 Kern Uitkomste
SWET211 Sosiale Wetenskappe-onderrig 2A 6 6 Elektief Uitkomste
Tweede kwartaal
BYBK211 Bybelkunde 2A 6 6 Kern Uitkomste
BYBK221 Bybelkunde 2B 6 6 Kern Uitkomste
ENGT211 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 2A 6 6 Elektief Uitkomste
LVON211 Lewensvaardighede-onderrig 2A 5 6 Elektief Uitkomste
OPVS211 Opvoedkundige Sielkunde 2A 6 12 Kern OPVS121 Uitkomste
PRAK232 Onderwyspraktyk 2 6 12 Elektief PRAK122 AFRO212, AFRO222, WISO212, WISO222, SWET212, SWET222 Uitkomste
Derde kwartaal
ENGT221 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 2B 6 6 Elektief Uitkomste
PRAK232 Onderwyspraktyk 2 6 12 Elektief PRAK122 AFRO212, AFRO222, WISO212, WISO222, SWET212, SWET222 Uitkomste
SEPE221 Sepedi-kommunikasievlak 5 6 Fundamenteel Uitkomste
SWET221 Sosiale Wetenskappe-onderrig 2B 6 6 Elektief Uitkomste
Vierde kwartaal
AFRO221 Afrikaans Huistaalonderrig 2B 6 8 Elektief Uitkomste
LVON221 Lewensvaardighede-onderrig 2B 6 6 Elektief Uitkomste
OPVS221 Opvoedkundige Sielkunde 2B 6 12 Kern OPVS121, OPVS211 Uitkomste
SEPE221 Sepedi-kommunikasievlak 5 6 Fundamenteel Uitkomste
O211P Jaarvlak 2 totale krediete 136
O211P Jaarvlak 3
Eerste kwartaal
AFRO311 Afrikaans Huistaalonderrig 3A 6 8 Elektief Uitkomste
BYBK311 Bybelkunde 3A 6 6 Kern Uitkomste
FILO321 Filosofie van die Opvoedkunde 3 7 12 Kern Uitkomste
LVON311 Lewensvaardighede-onderrig 3A 6 6 Elektief Uitkomste
OOVO311 Omgewingsopvoeding vir Volhoubare Ontwikkeling 6 6 Kern Uitkomste
SPED311 Sosiopedagogiek 6 12 Kern Uitkomste
Tweede kwartaal
ENGT311 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 3A 6 6 Elektief Uitkomste
LOND311 Leerondersteuning 3 7 12 Kern OPVS121, OPVS211 Uitkomste
PRAK332 Onderwyspraktyk 3 6 12 Elektief PRAK232 ENGT311, ENGT321, LVON312, LVON322, WTEG311, WTEG321 Uitkomste
SWET311 Sosiale Wetenskappe-onderrig 3A 6 6 Elektief Uitkomste
Derde kwartaal
AFRO321 Afrikaans Huistaalonderrig 3B 6 8 Elektief Uitkomste
BYBK321 Bybelkunde 3B 6 6 Kern Uitkomste
KURS321 Kurrikulumstudies 6 12 Kern Uitkomste
LVON321 Lewensvaardighede-onderrig 3B 6 6 Elektief Uitkomste
PRAK332 Onderwyspraktyk 3 6 12 Elektief PRAK232 ENGT311, ENGT321, LVON312, LVON322, WTEG311, WTEG321 Uitkomste
Vierde kwartaal
ENGT321 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 3B 6 6 Elektief Uitkomste
SWET321 Sosiale Wetenskappe-onderrig 3B 6 6 Elektief Uitkomste
O211P Jaarvlak 3 totale krediete 142
O211P Jaarvlak 4
Eerste kwartaal
AFRO411 Afrikaans Huistaalonderrig 4A 7 8 Elektief Uitkomste
ENGT411 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 4A 6 6 Elektief Uitkomste
NAVT411 Navorsingsteorie 7 12 Kern Uitkomste
SWET411 Sosiale Wetenskappe-onderrig 4A 7 6 Elektief Uitkomste
Tweede kwartaal
LOND411 Leerondersteuning 4A 7 12 Kern LOND311, LOND313 Uitkomste
LVON411 Lewensvaardighede-onderrig 4A 7 6 Elektief Uitkomste
PRAK432 Onderwyspraktyk 4 7 12 Elektief PRAK332 AFRO412, AFRO422, ENGT412, ENGT422, WISO412, WISO422, WTEG411, WTEG421, LVON412, LVON422, SWET412, SWET422 Uitkomste
Derde kwartaal
LOND421 Leerondersteuning 4B 7 12 Kern LOND411 Uitkomste
NAVP421 Navorsingsprojek 7 12 Kern NAVT411 Uitkomste
PRAK432 Onderwyspraktyk 4 7 12 Elektief PRAK332 AFRO412, AFRO422, ENGT412, ENGT422, WISO412, WISO422, WTEG411, WTEG421, LVON412, LVON422, SWET412, SWET422 Uitkomste
SWET421 Sosiale Wetenskappe-onderrig 4B 7 6 Elektief Uitkomste
Vierde kwartaal
AFRO421 Afrikaans Huistaalonderrig 4B 7 8 Elektief Uitkomste
ENGT421 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 4B 7 6 Elektief Uitkomste
FILO421 Filosofie van die Opvoedkunde 4 7 12 Kern Uitkomste
LVON421 Lewensvaardighede-onderrig 4B 7 6 Elektief Uitkomste
O211P Jaarvlak 4 totale krediete 136
O211P O211P totale krediete 548