Boekenhout Boekwinkel

Boekenhout Boekwinkel stel 'n verskeidenheid van boeke beskikbaar. Meer as 2 000 titels van boeke is op die uitgebreide katalogus beskikbaar en sluit Bybelstudiemateriaal, Bybelverklarings, akademiese boeke, skoolboeke, storieboeke, ensovoorts in.

Boekenhout is op die Aros-perseel geleë.

Bedryfsure

Maandag:     08:00-16:00
Dinsdag:      08:00-16:00
Woensdag:   08:00-16:00
Donderdag:  08:00-16:00
Vrydag:        08:00-16:00


Vrydag:     10:00-16:00 (slegs tydens klastye)

Boekwinkelnavrae

Mev I van der Kruk

012 332 3227/8
086 595 1840
boekenhout@aros.ac.za

 

Volg die skakel vir Aros se aanlyn-boekwinkel