2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die toepassing van die spesifieke doelwitte en konsepte van geografie as dissipline kan demonstreer;
- akademiese kennis van twee subdissiplines in geografie, naamlik geomorfologie en klimatologie, kan demonstreer; en
- ‘n verskeidenheid onderrigstrategieë in geografie as dissipline, as deel van Sosiale Wetenskappe, kan analiseer.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate the application of specific objectives and concepts included in the subject of Geography;
- demonstrate an academic knowledge of two subdisciplines in Geography, namely geomorphology and climatology; and
- analyse a variety of teaching strategies in the subject of Geography as part of Social Sciences.
|