Terug na bo

Grondslagfase

Die Grondslagfasedepartement is verantwoordelik vir die aanbied van alle modules wat spesifiek  op die onderrig en leer van leerders in die Grondslagfase gerig is. Die modules fokus op die wyse waarop die onderrig van Wiskunde, Lewensvaardighede en Tale (byvoorbeeld Afrikaans en Engels) in die Grondslagfase plaasvind. Die modules is primêr gerig op die opleiding en vorming van die student se onderrigvaardighede as Christenonderwyser. Die programinhoud van die onderwyspraktyk-komponent word ook vanuit hierdie departement aangebied. Na die verwerwing van hierdie graad, is studente in staat om die aanbieding van vakke in die Grondslagfase op 'n wetenskaplike manier te benader. Hierdeur kan hulle as Christenonderwyser ʼn verskil in die lewe van menige jong kinders  maak. 

 

Mev Liesel Brummer

Departementshoof: Grondslagfase

liesel.brummer@aros.ac.za

Foto kom hier

Mev Maureen Oosthuizen

Administratiewe beampte

maureen.oosthuizen@aros.ac.za

Foto kom hier

Mej Roné Bosman

Akademiese assistent

rone.bosman@aros.ac.za


Foto kom hier

Mev Louise de Wet

Organiseerder: Grondslagfase-onderwyspraktyk

louise.dewet@aros.ac.za