Aansoeke vir die 2027-studiejaar open op 1 April 2026.
Vir enige navrae stuur gerus ‘n e-pos na info@aros.ac.za of ‘n whatsapp na: +27 83 469 7719.
Kontak ons gerus vir ‘n kampusbesoek of meer inligting rakende jou studie by Aros.
Hierdie departement is tydens die student se studietydperk vir die administrasie van onder andere die volgende aktiwiteite verantwoordelik: