Terug na bo

Finansies

Finansies lewer ’n verskeidenheid dienste aan Aros-studente. Dit behels onder meer die volgende:  vasstelling van klasgelde; studiegeldkwotasies en die uitreik daarvan; organisasie en reëlings rondom betaling van klasgelde;  invordering van klasgelde; hantering van navrae rondom beskikbare beurse en finansiële reëls; en elektroniese beskikbaarstelling van finansiële inligting (rekeningstate) op ’n maandelikse basis.   

 

Foto kom hier

Mnr Lukas Hurn

Bestuurder: Finansies

lukas.hurn@aros.ac.za

Foto kom hier

Mev Marissa Bakker

Finansiële beampte

marissa.bakker@aros.ac.za

Foto kom hier

Me Lynette Lubbe

Finansiële assistent

rekeninge@aros.ac.za