Aansoeke vir die 2027-studiejaar open op 1 April 2026.
Vir enige navrae stuur gerus ‘n e-pos na info@aros.ac.za of ‘n whatsapp na: +27 83 469 7719.
Kontak ons gerus vir ‘n kampusbesoek of meer inligting rakende jou studie by Aros.
Inligtingstelsels is verantwoordelik vir die ontwikkeling en instandhouding van programmatuur wat Aros se funksies ondersteun.
Dit sluit die volgende webgebaseerde en interne stelsels in: