Aansoeke vir die 2027-studiejaar open op 1 April 2026.
Vir enige navrae stuur gerus ‘n e-pos na info@aros.ac.za of ‘n whatsapp na: +27 83 469 7719.
Kontak ons gerus vir ‘n kampusbesoek of meer inligting rakende jou studie by Aros.
Direksie
As instelling sonder winsbejag staan Aros onder die beheer van ʼn direksie. Dit word ook die Aros-raad genoem. Die volgende persone dien tans in die Raad: