Terug na bo

Boekfontein

Boekfontein fokus op die verskaffing en publikasie van reformatoriese publikasies met ‘n Christelike skoolkurrikulum, katkisasie materiaal en akademiese boeke, asook algemene Christelike publikasies wat daarop gerig is om geloof, kennis en groei te bevorder. Deur ’n kombinasie van boekwinkel- en uitgewerydienste maak Boekfontein waardevolle, betroubare en doelgerigte hulpbronne beskikbaar wat leer, onderrig en geloofsvorming ondersteun.

Foto kom hier

Mnr Rinus de Jager

Algemene Bestuuder: Boekfontein

rinus.dejager@aros.ac.za

Foto kom hier

Mnr Alexander van der Kruk

Boekwinkelassistent

boekenhout@aros.ac.za