Terug na bo

Mev Diana van Heerden

Junior Lektor


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2000 B.Ed. Hons. Universiteit van Suid-Afrika
1998 BA Universiteit van Suid-Afrika
1992 H.O.D. Onderwyskollege Goudstad

Aanbiedings

Datum Title Geleentheid
2024-10-24 Radiogesprek :"Hoe kies ek die regte kleuterskool vir my kind ?" Radio Pretoria
2024-09-11 NWU ECD-COMBER Learning Festival 2024. Building Strong Foundations: The Critical Role of Gross Motor Development in Early Years NWU
2023-09-27 ECD in South-Africa Kaapstad
2023-06-21 Vroee leesvaardighede Radio Pretoria
2022-09-28 Radio gesprek Gereed vir grootskool Radio Pretoria
2022-06-29 Leesvaardighede by ons kinders Radio Pretoria
2022-04-05 Belangrikheid van Perseptuele Vaardighede vir skryfvaardighede in Grondslagfase Dirk Postma ICO kongres

Modules 2024

Jaar Modulekode Modulenaam
2024 PERS221 Perseptuele Vaardighede
2024 LVLV121 Lewensvaardighede: Beweging en Uitvoerende Kunste
2024 GROM211 Gesondheid en Veiligheid in Graad R
2024 ONLV321 Onderrig van Lewensvaardighede: Liggaamlike Opvoeding
2024 ONLV421 Onderrig van Lewensvaardighede 4
2024 LVLV311 Lewensvaardighede: Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe en Tegnologie
2024 ONRI121 Onderrig in Graad R
2024 OPRA331 Onderwyspraktyk 3 vir Graad R
2024 SBES321 Skoolbestuur
2024 KIND311 Vroeë Kinderontwikkeling
2024 OPRA121 Onderwyspraktyk 1 vir Graad R

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Onderwys Jan Cilliers Pre-primer 2021 2021
Aanbieder Opvoedkundige instappies GROW@EDUPLUS 2016 2020
Onderwys Midstream College 2010 2015
Onderwys Midstream pre-primer 2007 2009