Terug na bo

Dr Rina Lemmer

Senior Lektor


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2021 Ph.D. Kurrikulumstudies Universiteit van Suid-Afrika
2020 Sertifikaat Ontwikkeling van leerprogramme Ander
2020 Sertifikaat Digitale onderwys spesialis Ander
2017 Sertifikaat Gevorderde assessering in hoër onderwys. Stellenbosh Universiteit
2017 Sertifikaat Gevorderde moderering in hoër onderwys Stellenbosh Universiteit
2010 M.Ed. Inklusiewe onderwys Universiteit van Suid-Afrika
2003 B.Ed. Hons. Kleinkindontwikkeling Universiteit van Suid-Afrika
1992 H.O.D. Pre- & junior primêr Onderwyskollege Pretoria

Publikasies

Jaar Titel Publikasie of uitgewer
2023 Practice schools as third spaces? Between hierarchical models and collaborative partnerships in teaching practice in South Africa Ander
2019 Assessering en ondersteuning van leerders met Outismespektrumversteurings. In Eloff, I & Swart, E. Insigte uit Opvoekundige Sielkunde. Cape Town:Juta. (Hoofstuk 43). Cape Town:Juta.
2018 Assessment and support of learners with autism spectrum disorders. In Eloff, I & Swart, E. Understanding educational psychology. Cape Town:Juta

Aanbiedings

Datum Title Geleentheid
2022-10-19 Kritiese beskouing van onderwyspraktykmodelle in die grondslagfaseopleiding. Mauritius

Akademiese ervaring

Instansie Vakgebied Aantal Jare
Unisa Kleinkindontwikkeling 6

Modules 2024

Jaar Modulekode Modulenaam
2024 IDAH611 Identifisering en Diagnostiese Assessering van Intrinsieke Leerhindernisse
2024 TEOR211 Inleidende Teoretiese Raamwerk vir Graad R
2024 LVKU211 Lewensvaardighede: Kuns
2024 ONLV222 Onderrig van Lewensvaardighede: Visuele Kuns
2024 SKGH621 Leergereedheid
2024 OPRA332 Onderwyspraktyk 3 vir Graad R
2024 NAVP421 Navorsingsprojek
2024 INAV411 Inleiding tot Navorsing
2024 NAVT411 Navorsingsteorie
2024 OPVS223 Opvoedkundige Sielkunde 2B
2024 ONLV411 Onderrig van Lewensvaardighede: Aanvangskennis
2024 PNAV631 Opvoedkundige Navorsing
2024 PRAK431 Onderwyspraktyk 4
2024 NAVS611 Inleiding tot Opvoedkundige Navorsing

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Dosent Aros 2015 2021
Kleuteronderwyseres Verskeie kleuterskole 1992 2014