Terug na bo

Mev Lynette Liebenberg

Programkoördineerder en Lektor


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2024 Sertifikaat Wêreldbeskouingsleer Aros
2023 Sertifikaat Skryf 'n kinderverhaal Akademia
2021 M.Ed. Leesassessering in die Grondslagfase Universiteit van Pretoria
2021 Sertifikaat Aros
2019 B.Ed. Hons. Assessering en kwaliteitsversekering in onderwys en opleiding Universiteit van Pretoria
2014 B.Ed. Hons. Leerderondersteuning Universiteit van Pretoria
2012 B.Ed. Intermediêr Universiteit van Pretoria

Publikasies

Jaar Titel Publikasie of uitgewer
2022 Running Records (RR) as 'n leesassesseringstrategie om leesonderrig in Suid-Afrikaanse grondslagfaseklaskamers te ondersteun Litnet
2021 The use of Running Records as reading assessment strategy in Foundation Phase classrooms Ander

Aanbiedings

Datum Title Geleentheid
2024-09-13 Running Records as a reading assessment strategy in Foundation Phase classrooms Litasa
2024-05-24 PhD Universiteit van Pretoria
2023-10-25 Taalvariëteite in die klaskamer Pretoria FM
2022-09-29 Running Records werkswinkel vir Laerskool onderwysers Lynnwood Ridge Primary School
2022-07-21 Die gebruik van Running Records as 'n leesassesseringstrategie Aros
2021-04-14 Riglyne vir die skryf van kinderboeke Radio Pretoria

Akademiese ervaring

Instansie Vakgebied Aantal Jare
Aros Lewensvaardigheid: Aanvangskennis 3
Aros Lewensvaardigheid: Liggaamlike Opvoeding 3
Aros Praktiese Onderwys 4
Aros Onderrig van Huistaal in die Grondslagfase 2
Aros Leerondersteuning: Taal 2
Aros Studiebegeleiding 1

Modules 2026

Jaar Modulekode Modulenaam
2026 LOIT621 Leerondersteuning in Taal
2026 AFRI111 Afrikaans
2026 ONHT212 Huistaalonderrig 2
2026 ONHT311 Huistaalonderrig 3A
2026 ONHT321 Huistaalonderrig 3B
2026 INAV411 Inleiding tot Navorsing
2026 NAVS611 Inleiding tot Opvoedkundige Navorsing
2026 PNAV631 Opvoedkundige Navorsing
2026 PRAK121 Onderwyspraktyk 1

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Programkoördineerder en Dosent Aros 2025 2025
Dosent Aros 2020 2025
Onderwyseres Laerskool Bergsig 2013 2020