Terug na bo

Mev Liesel Brummer

Departementshoof: Departement Grondslagfasestudie


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2021 Sertifikaat Chistelike wetenskap in die onderwys Aros
2019 Sertifikaat Moderatorskursus ICO
2018 Sertifikaat Assessering Edutel
2013 B.Ed. Hons. Psigo opvoedkundige ondersteuner Universiteit van Suid-Afrika
2009 B.Ed. Hons. Opvoedkundige sielkunde Universiteit van Pretoria
2007 B.Ed. Hons. Inklusiewe onderwysbehoeftes Universiteit van Suid-Afrika
2004 B.Ed. Grondslagfase Universiteit van Pretoria

Publikasies

Jaar Titel Publikasie of uitgewer
2019 Leer speel-speel. Ander

Aanbiedings

Datum Title Geleentheid
2022-04-22 Aanbieding oor perseptuele vaardighede ICO seminaar
2021-03-01 Navorsingskursus Optentia NWU
2019-07-29 Navorsingsweek Optentia NWU
2019-07-09 Wees toegerus vir die bevordering van Skoolgereedheid ICO Seminaar
2019-05-29 Moderatorskursus Aros
2019-02-23 Konkrete leer in die Graad R klaskamer VVOS aanbieding

Akademiese ervaring

Instansie Vakgebied Aantal Jare
VVOS Vroeë kinder ontwikkeling Tans 4 jaar

Modules 2024

Jaar Modulekode Modulenaam
2024 ONLV223 Onderrig van Lewensvaardighede: Uitvoerende Kuns
2024 SBES321 Skoolbestuur
2024 SKGH621 Leergereedheid
2024 PERS311 Perseptuele Vaardighede
2024 ASSR311 Assessering in Graad R
2024 IDAH611 Identifisering en Diagnostiese Assessering van Intrinsieke Leerhindernisse
2024 SPED311 Sosiopedagogiek
2024 LVPS321 Lewensvaardighede: Persoonlike en Sosiale Welsyn
2024 LOND322 Leerondersteuning
2024 ONLV311 Onderrig van Lewensvaardighede: Persoonlike en Sosiale Welsyn en Liggaamlike Opvoeding, Gesondheid en Veiligheid

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Departementshoof Grondslagfase & Dosent AROS 2022 2022
Module ontwikkel AROS 2021 2022
Programkoordineering FAL Afrikaans SANTS 2020 2020
Dosent AROS 2018 2022
Opvoedkundige Sielkundige berader Privaat Praktyk 2010 2019
Skoolhoof en bestuurder Nuuskierige Agies Kleuterakademie 2008 2017
Gr 00 Onderwyseres Parkie land (Menlopark Laerskool) 2007 2007
Dosent (deeltyds) Universiteit van Pretoria 2006 2007
Gr 3 Onderwyseres Princess Park Private school 2006 2006
Gr R Onderwyseres Fleur Laerskool 2005 2005
Dosent (deeltyds) Damelin College 2005 2005
Remediërende terapeut (deeltyds) Wise Eye leessentrum 2004 2004