Aros Opedag afgestel weens nasionale inperking

Beste voornemende student, ons moes ongelukkig Aros se opedag  op Saterdag, 9 Mei 2020 afstel a.g.v. die nasionale inperking en die onsekerheid wat daarmee saamgaan.  Doen gerus intussen aansoek vir studies in 2021.

Daar word 'n Kampus-kuierdag beplan vir September, waartydens alle voornemende studente en hulle ouers welkom is om Aros se kampus te besoek.