Terug na bo

1. Baccalaureus Educationis in Grondslagfase (SAKO-nr. 86167)

Die Grondslagfase strek van graad 0 tot graad 3.  Hier word daar gebou aan die kind se etiese, sosiale en fundamentele grondslag as onderwyser.  Om in hierdie fase te onderrig, moet jy 'n liefde hê om met jong kinders te werk en dit geniet om deur middel van 'n praktiese aanslag te onderrig.  Die onderwyser moet selfs in hierdie fase 'n kenner in die taal-, syfer- en lewensvaardighede-leefareas wees.  Geduld, kreatiwiteit en empatie is tipiese kenmerke van 'n Grondslagfase-onderwyser. 

Kwalifikasie-inligting

  • Minimumvoorvereiste: Nasionale Senior Sertifikaat met baccalaureusgraadtoelating
  • NKR-vlak: 7
  • Minimum tydperk: 4 jaar
  • Verlengde program: 6 jaar

Metode van aanbieding

  • Die kurrikulum word deur middel van afstandsonderrig aangebied.  Die lesings word weekliks op e-Klas (Aros se amptelike aanlyn leerplatform) beskikbaar gestel.

  • Addisionele ondersteuning word deur middel van interaktiewe aanlyn sessies gebied. Tydens hierdie sessies kan u vrae aan dosente stel en verdere toeligting ontvang.  Die sessies word opgeneem en word later op e-Klas vir besigtiging beskikbaar gestel. 

  • Dosente en assistente is beskikbaar vir konsultasies via e-pos, aanlyn of op kampus.

  • Toetse en eksamens word aanlyn afgelê (Maandag tot Saterdag: tydens die dag of vroegaand). Datums en tye word vroegtydig gekommunikeer.

Koste per jaar in 2027

  • Aansoekfooi: R250.00
  • Registrasie: R3 500.00 (eerste deposito betaalbaar in Januarie 2027)
  • Klasgeld: R47 430.00
  • Handboekkoste (ongeveer): R7 500.00

Beskikbare kurrikulums

O202P

    Spesifieke voorvereistes

  • Afrikaans Huistaal 50% / Afrikaans Eerste Addisionele Taal 50%
  • Engels Eerste Addisionele Taal 50% / Engels Huistaal 50%

Vereistes vir studente met 'n Senior Sertifikaat (voor 2008)

  • Universiteitstoelating
  • Indien die student nie universiteitstoelating ontvang het nie, is 'n taal op HG 'n vereiste en nie minder nie as vier E’s op HG of SG (nie LG nie). Aros doen aansoek vir die student by USAf vir voorwaardelike toelating tot graadstudie.

Onderwyspraktyk

Onderwyspraktyk is die praktiese gedeelte van die kwalifikasie waartydens studente tydens vasgestelde periodes hul onderwyspraktyk-tydperke in die Republiek van Suid-Afrika voltooi. Studente word deur Aros-personeel by skole en geassesseer soos wat die infrastruktuur van die betrokke departement dit toelaat. Aros het ‘n lys van goedgekeurde skole wat aan die vereistes vir praktiese onderwys, volgens die riglyne van die regulatoriese liggame, voldoen. Studente mag skole voorstel wat nie op die lys is nie. Aros sal dan bepaal of die skole aan die riglyne van die regulatoriese liggame voldoen. Studente word in samewerking met Aros vir die onderwyspraktyk-tydperke by skole geplaas.

Volgens die vereistes van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding word daar aanbeveel dat studente tydens hul opleiding van vier jaar vir bepaalde tye praktiese ondervinding by ‘n verskeidenheid skole opdoen. Aros help studente om tydens die onderwyspraktyk-tydperke by skole geplaas te word. Dit geld vir werkende sowel as niewerkende studente. Studente moet by die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (SARO) geregistreer wees (verpligtend) voordat hulle onderwyspraktyk-tydperke mag voltooi.

Let asseblief op die volgende:

  • Eerstejaarstudente begin met praktiese onderwys in die derde skoolkwartaal deur ‘n tydperk van drie aaneenlopende weke te voltooi.
  • Tweedejaarstudente voltooi twee aaneenlopende tydperke van drie weke elk in die tweede en derde skoolkwartaal in ‘n graad R-klas.
  • Derdejaarstudente voltooi twee aaneenlopende tydperke van drie weke elk in die tweede en derde skoolkwartaal in graad 2- of 3-klasse.
  • Vierdejaarstudente wat PRAK431 moet neem, moet amptelik geregistreer wees alvorens hulle met PRAK431 met die aanvang van die eerste skoolkwartaal in ‘n graad 1-klas kan begin. Om hierdie rede vind die amptelike registrasie van vierdejaars normaalweg plaas in die week voor die eerste skoolkwartaal ‘n aanvang neem. Vierdejaarstudente voltooi drie aaneenlopende tydperke van drie weke elk in die eerste, tweede en derde kwartaal in ʼn graad 1-klas.

Die volgende sertifikate is ‘n vereiste vir die suksesvolle verwerwing van die volgende praktiese modules: PRAK231, PRAK331 en PRAK431. Studente sal bewys moet lewer van hierdie sertifikate alvorens die module geslaag kan word.

PRAK121

Geen

PRAK231

Studente kan kies tussen EEN van die volgende:

  • ʼn afrigtingsertifikaat (van ‘n amptelike provinsiale liggaam) in ‘n skoolsport
  • ‘n kulturele aktiwiteit (koor- of sangafrigting, drama of ander relevante opleiding in die aanbieding van kulturele skoolaktiwiteite)

PRAK331

Studente kan kies tussen EEN van die volgende:

  • ʼn tweede afrigtingsertifikaat wat verskil van die sertifikaat wat vir PRAK231 (van ‘n amptelike liggaam op provinsiale vlak) in ‘n skoolsport ingehandig is
  • ‘n kulturele aktiwiteit (koor- of sangafrigting, drama of ander relevante opleiding in die aanbieding van kulturele skoolaktiwiteite)

PRAK431

Noodhulpsertifikaat (vlak 1)

PRAK121

Geen

PRAK231

ʼn Keuse tussen EEN van die volgende:

  • ʼn afrigtingsertifikaat (van ‘n amptelike provinsiale liggaam) in ‘n skoolsport; en
  • 'n kulturele aktiwiteit (koor- of sangafrigting, drama of ander relevante opleiding in die aanbieding van kulturele skoolaktiwiteite)

PRAK331

ʼn Keuse tussen EEN van die volgende:

  • ʼn tweede afrigtingsertifikaat (van ‘n amptelike liggaam op provinsiale vlak ) in ‘n skoolsport; en
  • 'n kulturele aktiwiteit (koor- of sangafrigting, drama of ander relevante opleiding in die aanbieding van kulturele skoolaktiwiteite)

PRAK431

Noodhulpsertifikaat (vlak 1)

Kwalifikasie met onderskeiding

ʼn Student wat ‘n gemiddeld van 75% oor al die kredietdraende modules van die kurrikulum behaal het, behaal die kwalifikasie met onderskeiding.

'n Student wat vanaf ‘n ander tersiêre instelling na Aros oorgeskakel het, moet ten minste 50% van hierdie program geslaag het, insluitende RELS111, BYBK121, BYBK211, BYBK221, BYBK311, BYBK321 en BYBK411 of WBSL111, OTOB121, OTOB211, NTOB221 en NTOB311. Om die kwalifikasie met onderskeiding (cum laude) te behaal, moes die student ‘n gemiddeld van 75% oor al die kern- en elektiewe modules van jaarvlak 2, 3 en 4 behaal het.

Vereistes vir Engels as taal van onderrig en leer

70% of meer vir [ENGL221 + ONAT322] / 2 

Programuitkomste

Ná die voltooiing van hierdie program is dit Aros se verwagting dat ‘n gegradueerde oor die volgende eienskappe en vaardighede sal beskik:

  • pas die vereiste opvoedkundige en teoretiese kennis toe ten einde jong kinders met toepaslike waardes, vaardighede en kennis toe te rus wat vir hul ontwikkelingsvlak geskik is;
  • toon bevoegdheid in die onderrig van leerders van graad R tot graad 3;
  • stel leierskap en innoverende praktyke in die klaskamer, skool en gemeenskap ten toon;
  • pas basiese navorsings- en akademiese beginsels toe om inligting te evalueer en bestuur;
  • integreer toepaslike beleide met klaskamerpraktyk;
  • evalueer prestasie aan die hand van bepaalde kriteria en gebruik die resultate om onderrig en leer te verbeter; en
  • versterk die onderwysprofessie deur middel van professionele en etiese optrede wat op Christelike waardes en Bybelse beginsels gegrond is.

Kurrikulums

Kurrikulummodulelys

O202P
O202P (Voorbeeld van verlengde kurrikulum)
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
O202P Jaar 1
Eerste kwartaal
AKAG136 Akademiese geletterdheid 5 6 Fundamenteel https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=31031&curriculumYear=2027
EGKI111 Etiese Gebruik van Kunsmatige Intelligensie 5 6 Fundamenteel https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=31035&curriculumYear=2027
ONRI121 Onderrig in Graad R 5 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=889&curriculumYear=2027
OWRR113 Onderwysreg 5 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30953&curriculumYear=2027
PRAK121 Onderwyspraktyk 1 5 1 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=85&curriculumYear=2027
WBSL112 Wêreldbeskouingsleer 5 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=654&curriculumYear=2027
Tweede kwartaal
AFRI111 Afrikaans 5 12 Fundamenteel https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=133&curriculumYear=2027

DIDA113 Didaktiek 5 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30952&curriculumYear=2027

Derde kwartaal
ONBS123 Klaskamerbestuur 5 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30955&curriculumYear=2027
ONWS121 Onderrig van Wiskunde 1 5 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=74&curriculumYear=2027
PRAK121 Onderwyspraktyk 1 5 9 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=85&curriculumYear=2027
Vierde kwartaal
ONHT111 Huistaalonderrig 1 5 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=64&curriculumYear=2027
OPVS123 Opvoedkundige Sielkunde 1 6 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30956&curriculumYear=2027
OTOB122 Bybelkunde-onderrig: Ou Testament 1 6 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=10902&curriculumYear=2027

O202P Jaar 1 totale krediete 138
O202P Jaar 2
Eerste kwartaal
ONHT212 Huistaalonderrig 2 6 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=884&curriculumYear=2027
ONLV223 Lewensvaardighede-onderrig: Die Uitvoerende Kunste 6 6 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=68&curriculumYear=2027
OPVS213 Opvoedkundige Sielkunde 2A 6 12 Kern OPVS123 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=682&curriculumYear=2027
PRAK231 Onderwyspraktyk 2 6 1 Elektief PRAK121 ONHT111, ONLV222, ONLV223, ONWS121, ONRI121 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=87&curriculumYear=2027
Tweede kwartaal
ASSE213 Assessering 6 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30954&curriculumYear=2027
ONWS211 Wiskunde-onderrig 2 6 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=75&curriculumYear=2027
OTOB212 Bybelkunde-onderrig: Ou Testament 2A 6 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=10909&curriculumYear=2027
PRAK231 Onderwyspraktyk 2 6 11 Elektief PRAK121 ONHT111, ONLV222, ONLV223, ONWS121, ONRI121 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=87&curriculumYear=2027
Derde kwartaal
NTOB222 Bybelkunde-onderrig: Nuwe Testament 2B 6 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=10903&curriculumYear=2027
ONLV222 Lewensvaardighede-onderrig: Visuele Kunste 6 6 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=67&curriculumYear=2027

SEPE223 Sepedi-kommunikasievlak 5 3 Fundamenteel https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30958&curriculumYear=2027
Vierde kwartaal
ENGL221 Engels 6 12 Fundamenteel https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=21&curriculumYear=2027
OPVS223 Opvoedkundige Sielkunde 2B 6 12 Kern OPVS213 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=671&curriculumYear=2027

O202P Jaar 2 totale krediete 126
O202P Jaar 3
Eerste kwartaal
EWIS311 Elementêre Wiskunde 5 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=891&curriculumYear=2027
LOND313 Leerondersteuning 3 6 12 Kern OPVS223 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=812&curriculumYear=2027
ONLV321 Lewensvaardighede-onderrig: Liggaamlike Opvoeding 6 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=675&curriculumYear=2027
ONWS312 Wiskunde-onderrig 3 7 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=664&curriculumYear=2027
PRAK331 Onderwyspraktyk 3 6 1 Elektief PRAK231 ONWS211, ONHT212, ONHT321, ONHT311, ONLV321, ONWS312 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=89&curriculumYear=2027
Tweede kwartaal
NTOB312 Bybelkunde-onderrig: Nuwe Testament 3 6 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=10904&curriculumYear=2027
ONHT311 Huistaalonderrig 3A 7 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=882&curriculumYear=2027
PRAK331 Onderwyspraktyk 3 6 11 Elektief PRAK231 ONWS211, ONHT212, ONHT321, ONHT311, ONLV321, ONWS312 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=89&curriculumYear=2027
Derde kwartaal
KURS323 Kurrikulumstudie 6 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30957&curriculumYear=2027
ONHT321 Huistaalonderrig 3B 7 6 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=892&curriculumYear=2027

ONAT322 Onderrig van ’n Addisionele Taal 6 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=901&curriculumYear=2027
ONSA322 Onderwys in Suid-Afrika 6 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=658&curriculumYear=2027

O202P Jaar 3 totale krediete 120
O202P Jaar 4
Eerste kwartaal
FILO413 Filosofie van die Opvoedkunde 4A 7 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30959&curriculumYear=2027
INAV411 Inleiding tot Navorsing 7 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30963&curriculumYear=2027
PRAK431 Onderwyspraktyk 4 7 11 Elektief PRAK331 ONLV411, ONAT322 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=90&curriculumYear=2027
Tweede kwartaal
INAV411 Inleiding tot Navorsing 7 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30963&curriculumYear=2027
LOND411 Leerondersteuning 4A 7 12 Kern LOND313 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=47&curriculumYear=2027
ONLV411 Lewensvaardighede-onderrig: Aanvangskennis 7 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=70&curriculumYear=2027
PRAK431 Onderwyspraktyk 4 7 12 Elektief PRAK331 ONLV411, ONAT322 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=90&curriculumYear=2027
Derde kwartaal
LOND421 Leerondersteuning 4B 7 12 Kern LOND411 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=48&curriculumYear=2027

ROBO421 Robotika en Kodering 6 6 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30961&curriculumYear=2027
Vierde kwartaal
FILO421 Filosofie van die Opvoedkunde 4B 7 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=32&curriculumYear=2027
ONLV421 Lewensvaardighede-onderrig 4 6 6 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=893&curriculumYear=2027
PRAK431 Onderwyspraktyk 4 7 1 Elektief PRAK331 ONLV411, ONAT322 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=90&curriculumYear=2027
O202P Jaar 4 totale krediete 120
O202P O202P totale krediete 504
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
Verlengde kurrikulum Jaar 1
Eerste kwartaal
AKAG136 Akademiese geletterdheid 5 6 Fundamenteel https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=31031&curriculumYear=2027
EGKI111 Etiese Gebruik van Kunsmatige Intelligensie 5 6 Fundamenteel https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=31035&curriculumYear=2027
ONRI121 Onderrig in Graad R 5 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=889&curriculumYear=2027
OWRR113 Onderwysreg 5 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30953&curriculumYear=2027
PRAK121 Onderwyspraktyk 1 5 1 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=85&curriculumYear=2027
Tweede kwartaal
AFRI111 Afrikaans 5 12 Fundamenteel https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=133&curriculumYear=2027
AKAG136 Akademiese geletterdheid 5 6 Fundamenteel https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=31031&curriculumYear=2027
PRAK121 Onderwyspraktyk 1 5 1 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=85&curriculumYear=2027
Derde kwartaal
ONBS123 Klaskamerbestuur 5 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30955&curriculumYear=2027
PRAK121 Onderwyspraktyk 1 5 9 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=85&curriculumYear=2027
Vierde kwartaal
OPVS123 Opvoedkundige Sielkunde 1 6 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30956&curriculumYear=2027
OTOB122 Bybelkunde-onderrig: Ou Testament 1 6 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=10902&curriculumYear=2027
PRAK121 Onderwyspraktyk 1 5 1 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=85&curriculumYear=2027
Verlengde kurrikulum Jaar 1 totale krediete 96
Verlengde kurrikulum Jaar 2
Eerste kwartaal
WBSL112 Wêreldbeskouingsleer 5 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=654&curriculumYear=2027
Tweede kwartaal
ASSE213 Assessering 6 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30954&curriculumYear=2027
DIDA113 Didaktiek 5 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30952&curriculumYear=2027
OTOB212 Bybelkunde-onderrig: Ou Testament 2A 6 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=10909&curriculumYear=2027
Derde kwartaal
ONLV222 Lewensvaardighede-onderrig: Visuele Kunste 6 6 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=67&curriculumYear=2027
SEPE223 Sepedi-kommunikasievlak 5 3 Fundamenteel https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30958&curriculumYear=2027
Vierde kwartaal
ONHT111 Huistaalonderrig 1 5 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=64&curriculumYear=2027
SEPE223 Sepedi-kommunikasievlak 5 3 Fundamenteel https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30958&curriculumYear=2027
Verlengde kurrikulum Jaar 2 totale krediete 60
Verlengde kurrikulum Jaar 3
Eerste kwartaal
ONHT212 Huistaalonderrig 2 6 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=884&curriculumYear=2027
ONLV223 Lewensvaardighede-onderrig: Die Uitvoerende Kunste 6 6 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=68&curriculumYear=2027
OPVS213 Opvoedkundige Sielkunde 2A 6 12 Kern OPVS123 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=682&curriculumYear=2027
PRAK231 Onderwyspraktyk 2 6 1 Elektief PRAK121 ONHT111, ONLV222, ONLV223, ONWS121, ONRI121 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=87&curriculumYear=2027
Tweede kwartaal
ONWS211 Wiskunde-onderrig 2 6 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=75&curriculumYear=2027
PRAK231 Onderwyspraktyk 2 6 11 Elektief PRAK121 ONHT111, ONLV222, ONLV223, ONWS121, ONRI121 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=87&curriculumYear=2027
Derde kwartaal
NTOB222 Bybelkunde-onderrig: Nuwe Testament 2B 6 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=10903&curriculumYear=2027
ONWS121 Onderrig van Wiskunde 1 5 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=74&curriculumYear=2027
PRAK231 Onderwyspraktyk 2 6 11 Elektief PRAK121 ONHT111, ONLV222, ONLV223, ONWS121, ONRI121 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=87&curriculumYear=2027
Vierde kwartaal
ENGL221 Engels 6 12 Fundamenteel https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=21&curriculumYear=2027
OPVS223 Opvoedkundige Sielkunde 2B 6 12 Kern OPVS213 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=671&curriculumYear=2027
PRAK231 Onderwyspraktyk 2 6 1 Elektief PRAK121 ONHT111, ONLV222, ONLV223, ONWS121, ONRI121 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=87&curriculumYear=2027
Verlengde kurrikulum Jaar 3 totale krediete 108
Verlengde kurrikulum Jaar 4
Eerste kwartaal
LOND313 Leerondersteuning 3 6 12 Kern OPVS223 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=812&curriculumYear=2027
ONLV321 Lewensvaardighede-onderrig: Liggaamlike Opvoeding 6 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=675&curriculumYear=2027
ONWS312 Wiskunde-onderrig 3 7 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=664&curriculumYear=2027
PRAK331 Onderwyspraktyk 3 6 1 Elektief PRAK231 ONWS211, ONHT212, ONHT321, ONHT311, ONLV321, ONWS312 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=89&curriculumYear=2027
Tweede kwartaal
NTOB312 Bybelkunde-onderrig: Nuwe Testament 3 6 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=10904&curriculumYear=2027
ONHT311 Huistaalonderrig 3A 7 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=882&curriculumYear=2027
PRAK331 Onderwyspraktyk 3 6 11 Elektief PRAK231 ONWS211, ONHT212, ONHT321, ONHT311, ONLV321, ONWS312 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=89&curriculumYear=2027
Derde kwartaal
KURS323 Kurrikulumstudie 6 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30957&curriculumYear=2027
ONHT321 Huistaalonderrig 3B 7 6 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=892&curriculumYear=2027
PRAK331 Onderwyspraktyk 3 6 11 Elektief PRAK231 ONWS211, ONHT212, ONHT321, ONHT311, ONLV321, ONWS312 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=89&curriculumYear=2027
Vierde kwartaal
ONAT322 Onderrig van ’n Addisionele Taal 6 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=901&curriculumYear=2027
ONSA322 Onderwys in Suid-Afrika 6 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=658&curriculumYear=2027
PRAK331 Onderwyspraktyk 3 6 1 Elektief PRAK231 ONWS211, ONHT212, ONHT321, ONHT311, ONLV321, ONWS312 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=89&curriculumYear=2027
Verlengde kurrikulum Jaar 4 totale krediete 108
Verlengde kurrikulum Jaar 5
Eerste kwartaal
EWIS311 Elementêre Wiskunde 5 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=891&curriculumYear=2027
FILO413 Filosofie van die Opvoedkunde 4A 7 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30959&curriculumYear=2027
PRAK431 Onderwyspraktyk 4 7 11 Elektief PRAK331 ONLV411, ONAT322 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=90&curriculumYear=2027
Tweede kwartaal
LOND411 Leerondersteuning 4A 7 12 Kern LOND313 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=47&curriculumYear=2027
ONLV411 Lewensvaardighede-onderrig: Aanvangskennis 7 12 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=70&curriculumYear=2027
PRAK431 Onderwyspraktyk 4 7 12 Elektief PRAK331 ONLV411, ONAT322 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=90&curriculumYear=2027
Derde kwartaal
LOND421 Leerondersteuning 4B 7 12 Kern LOND411 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=48&curriculumYear=2027
PRAK431 Onderwyspraktyk 4 7 12 Elektief PRAK331 ONLV411, ONAT322 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=90&curriculumYear=2027
Vierde kwartaal
ONLV421 Lewensvaardighede-onderrig 4 6 6 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=893&curriculumYear=2027
PRAK431 Onderwyspraktyk 4 7 1 Elektief PRAK331 ONLV411, ONAT322 https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=90&curriculumYear=2027
Verlengde kurrikulum Jaar 5 totale krediete 102
Verlengde kurrikulum Jaar 6
Eerste kwartaal
INAV411 Inleiding tot Navorsing 7 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30963&curriculumYear=2027
Tweede kwartaal
INAV411 Inleiding tot Navorsing 7 6 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30963&curriculumYear=2027
Derde kwartaal
ROBO421 Robotika en Kodering 6 6 Elektief https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=30961&curriculumYear=2027
Vierde kwartaal
FILO421 Filosofie van die Opvoedkunde 4B 7 12 Kern https://aros.ac.za/Module/ModuleOutcomeIndex?module_Id=32&curriculumYear=2027
Verlengde kurrikulum Jaar 6 totale krediete 30
Verlengde kurrikulum Verlengde kurrikulum totale krediete 504