Opedag 2024 Besprekingsvorm

Saterdag, 18 Mei 2024

Die Aros-opedag vind plaas op Saterdag 18 Mei 2024 op die Aros-kampus in Montanapark vanaf 08:30. Bespreek vandag nog om hierdie prettige dag saam met Aros te deel en te beleef.

DIS ‘n FEES OM ‘n ARRIE TE WEES!

 

Voltooi asseblief

Voornemende student se naam *

Voornemende student se van *

Tans in: *

Reeds gematrikuleer *

In watter kwalifikasie stel jy belang? *

Kontaknommer *

E-pos adres *

Aantal gaste wat die dag gaan bywoon, waarby u ingesluit is: *

Waar het u van die opedag gehoor *

Waar het u van Aros gehoor? *

In watter Hoërskool is jy tans? (Indien reeds gematrikuleer, noem asb. ook) *