Natuurwetenskappe
Beskik jy oor 'n graad en wil jy graag jou roeping as onderwyser uitleef? NGOS is 'n nagraadse onderwyssertifikaat wat jou voorberei om vakkennis in jou vakgebied aan hoërskoolleerlinge oor te dra. Aros bied drie NGOS-spesialiseringsrigtings aan, naamlik Tale, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, asook Natuurwetenskappe. As jy 'n passie vir die onderwys het, is hierdie rigting net vir jou!
Voornemende studente moet in besit wees van ʼn toepaslike NKR-vlak 6-diploma van 360 krediete of ’n NKR-vlak 7-baccalaureusgraad van 360 krediete, met die volgende vakkombinasies vir die aanbieding van twee onderrigmetodologieë, naamlik een Senior Fase-vak en een Verdere Onderwys en Opleidingsvak.
'n Spesialisering in die Senior Fase (toepaslike vakke op tweedejaarsvlak) en 'n Verdere Onderwys en Opleidingspesialisering (’n toepaslike hoofvak wat ten minste op tweedejaarsvlak op ’n NKR-vlak 7 voltooi is) word vereis.
Indien Tale as hoofvakke in die VOO gekies word, is die voorvereiste dat dit tot op derdejaarsvlak (NKR-vlak 7) geslaag is.
Hierdie kurrikulum word deur middel van ’n afstandsonderrigmodel aangebied, met 'n hoë vlak van aanlyn ondersteuning. Ondersteuning vind deurlopend deur middel van e-Klas (aanlyn) plaas.
Spesifieke voorvereistes
VOO: Biologie 2 of
Soölogie 2 en Botanie 1 of
Botanie 2 en Soölogie 1 of
SF: Wiskunde 2
Spesifieke voorvereistes
VOO: Biologie 2 of
Soölogie 2 en Botanie 1 of
Botanie 2 en Soölogie 1
SF: Biologie 2 of Botanie 2 of Soölogie 2 of Fisika 2 of Chemie 2 of Geografie 2
Spesifieke voorvereistes
VOO: Wiskunde 2 of Statistiek 2 of Toegepaste Wiskunde 2
SF: Biologie 2 of Botanie 2
Soölogie 2 of Fisika 2 of Chemie 2 of Geografie 2

VOO en SF: Wiskunde 2 of Statistiek 2 of Toegepaste Wiskunde 2

VOO: Chemie 2 of Fisika 2
SF: Biologie 2 of Botanie 2 of Soölogie of Fisika 2 of Geografie 2 of Chemie 2
Spesifieke voorvereistes
VOO: Chemie 2 of Fisika 2
SF: Wiskunde 2 of Statistiek 2 of Toegepaste Wiskunde 2
Soos hier bo.
Daar word van studente verwag om vir bepaalde tye praktiese ondervinding by skole op te doen. Die praktiese tydperke sal bepaal word deur die student se keuse om die NGOS voltyds of deeltyds te voltooi. Om aan die vereistes te voldoen, moet die student altesaam agt weke van praktiese onderwys voltooi. Daar word aanbeveel dat ten minste vier van die agt weke se praktiese onderwys aaneenlopend voltooi word, met ‘n minimumvereiste van twee weke aaneenlopend. Dit is belangrik dat studente daarop let dat die agt weke prakties by ‘n hoërskool voltooi moet word.
ʼn Student wat ‘n gemiddeld van 75% oor al die kern- en elektiewe modules behaal het, behaal die kwalifikasie met onderskeiding.
N.V.T.
Kode | Module | NKR | Krediete | Tipe | Voorvereiste 40% | Geslaag | Geregistreer of geslaag | Uitkomste |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
O354P | Jaarvlak 1 | |||||||
Eerste kwartaal | ||||||||
ASSE511 | Assessering in die Opvoedkunde | 7 | 6 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 1 | Kern | Uitkomste | |||
PREL511 | Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
TECE511 | Tegnologie in die Onderwys | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Tweede kwartaal | ||||||||
FILO521 | Filosofie van die Opvoedkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
LEWV511 | Onderrig van Lewenswetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 11 | Kern | Uitkomste | |||
WISS511 | Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
Derde kwartaal | ||||||||
LEWV521 | Onderrig van Lewenswetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B | 7 | 12 | Elektief | LEWV511 | Uitkomste | ||
OPVS511 | Opvoedkundige Sielkunde | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||

WISS521 | Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5B | 7 | 12 | Elektief | WISS511 | Uitkomste | ||
Vierde kwartaal | ||||||||
BYBK511 | Bybelkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
EDTS521 | Professionele Studies en Kurrikulumstudies | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
LOND521 | Leerondersteuning | 7 | 10 | Kern | OPVS511 | PRAK531 | Uitkomste | |

O354P | Jaarvlak 1 totale krediete | 140 | ||||||
O354P | O354P totale krediete | 140 |
Kode | Module | NKR | Krediete | Tipe | Voorvereiste 40% | Geslaag | Geregistreer of geslaag | Uitkomste |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
O355P | Jaarvlak 1 | |||||||
Eerste kwartaal | ||||||||
ASSE511 | Assessering in die Opvoedkunde | 7 | 6 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 1 | Kern | Uitkomste | |||
PREL511 | Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
TECE511 | Tegnologie in die Onderwys | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Tweede kwartaal | ||||||||
FILO521 | Filosofie van die Opvoedkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
LEWV511 | Onderrig van Lewenswetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
NATS511 | Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 11 | Kern | Uitkomste | |||
Derde kwartaal | ||||||||
LEWV521 | Onderrig van Lewenswetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B | 7 | 12 | Elektief | LEWV511 | Uitkomste | ||
NATS521 | Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5B | 7 | 12 | Elektief | NATS511 | Uitkomste | ||
OPVS511 | Opvoedkundige Sielkunde | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 11 | Kern | Uitkomste | |||
Vierde kwartaal | ||||||||
BYBK511 | Bybelkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
EDTS521 | Professionele Studies en Kurrikulumstudies | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
LOND521 | Leerondersteuning | 7 | 10 | Kern | OPVS511 | PRAK531 | Uitkomste | |
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 1 | Kern | Uitkomste | |||
O355P | Jaarvlak 1 totale krediete | 140 | ||||||
O355P | O355P totale krediete | 140 |
Kode | Module | NKR | Krediete | Tipe | Voorvereiste 40% | Geslaag | Geregistreer of geslaag | Uitkomste |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
O356P | Jaarvlak 1 | |||||||
Eerste kwartaal | ||||||||
ASSE511 | Assessering in die Opvoedkunde | 7 | 6 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 1 | Kern | Uitkomste | |||
PREL511 | Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
TECE511 | Tegnologie in die Onderwys | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Tweede kwartaal | ||||||||
FILO521 | Filosofie van die Opvoedkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
NATS511 | Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 11 | Kern | Uitkomste | |||
WISV511 | Onderrig van Wiskunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
Derde kwartaal | ||||||||
NATS521 | Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5B | 7 | 12 | Elektief | NATS511 | Uitkomste | ||
OPVS511 | Opvoedkundige Sielkunde | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 11 | Kern | Uitkomste | |||
WISV521 | Onderrig van Wiskunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B | 7 | 12 | Elektief | WISV511 | Uitkomste | ||
Vierde kwartaal | ||||||||
BYBK511 | Bybelkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
EDTS521 | Professionele Studies en Kurrikulumstudies | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
LOND521 | Leerondersteuning | 7 | 10 | Kern | OPVS511 | PRAK531 | Uitkomste | |
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 1 | Kern | Uitkomste | |||
O356P | Jaarvlak 1 totale krediete | 140 | ||||||
O356P | O356P totale krediete | 140 |
Kode | Module | NKR | Krediete | Tipe | Voorvereiste 40% | Geslaag | Geregistreer of geslaag | Uitkomste |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
O357P | Jaarvlak 1 | |||||||
Eerste kwartaal | ||||||||
ASSE511 | Assessering in die Opvoedkunde | 7 | 6 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 1 | Kern | Uitkomste | |||
PREL511 | Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
TECE511 | Tegnologie in die Onderwys | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Tweede kwartaal | ||||||||
FILO521 | Filosofie van die Opvoedkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
GELV511 | Onderrig van Wiskundige Geletterdheid vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
NATS511 | Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 11 | Kern | Uitkomste | |||
Derde kwartaal | ||||||||
GELV521 | Onderrig van Wiskundige Geletterdheid vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B | 7 | 12 | Elektief | GELV511 | Uitkomste | ||
NATS521 | Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5B | 7 | 12 | Elektief | NATS511 | Uitkomste | ||
OPVS511 | Opvoedkundige Sielkunde | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 11 | Kern | Uitkomste | |||
Vierde kwartaal | ||||||||
BYBK511 | Bybelkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
EDTS521 | Professionele Studies en Kurrikulumstudies | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
LOND521 | Leerondersteuning | 7 | 10 | Kern | OPVS511 | PRAK531 | Uitkomste | |
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 1 | Kern | Uitkomste | |||
O357P | Jaarvlak 1 totale krediete | 140 | ||||||
O357P | O357P totale krediete | 140 |
Kode | Module | NKR | Krediete | Tipe | Voorvereiste 40% | Geslaag | Geregistreer of geslaag | Uitkomste |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
O358P | Jaarvlak 1 | |||||||
Eerste kwartaal | ||||||||
ASSE511 | Assessering in die Opvoedkunde | 7 | 6 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 1 | Kern | Uitkomste | |||
PREL511 | Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
TECE511 | Tegnologie in die Onderwys | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Tweede kwartaal | ||||||||
FILO521 | Filosofie van die Opvoedkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
GELV511 | Onderrig van Wiskundige Geletterdheid vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 11 | Kern | Uitkomste | |||
WISS511 | Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
Derde kwartaal | ||||||||
GELV521 | Onderrig van Wiskundige Geletterdheid vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B | 7 | 12 | Elektief | GELV511 | Uitkomste | ||
OPVS511 | Opvoedkundige Sielkunde | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 11 | Kern | Uitkomste | |||
WISS521 | Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5B | 7 | 12 | Elektief | WISS511 | Uitkomste | ||
Vierde kwartaal | ||||||||
BYBK511 | Bybelkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
EDTS521 | Professionele Studies en Kurrikulumstudies | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
LOND521 | Leerondersteuning | 7 | 10 | Kern | OPVS511 | PRAK531 | Uitkomste | |
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 1 | Kern | Uitkomste | |||
O358P | Jaarvlak 1 totale krediete | 140 | ||||||
O358P | O358P totale krediete | 140 |
Kode | Module | NKR | Krediete | Tipe | Voorvereiste 40% | Geslaag | Geregistreer of geslaag | Uitkomste |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
O359P | Jaarvlak 1 | |||||||
Eerste kwartaal | ||||||||
ASSE511 | Assessering in die Opvoedkunde | 7 | 6 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 1 | Kern | Uitkomste | |||
PREL511 | Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
TECE511 | Tegnologie in die Onderwys | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Tweede kwartaal | ||||||||
FILO521 | Filosofie van die Opvoedkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 11 | Kern | Uitkomste | |||
WISS511 | Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
WISV511 | Onderrig van Wiskunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
Derde kwartaal | ||||||||
OPVS511 | Opvoedkundige Sielkunde | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 11 | Kern | Uitkomste | |||
WISS521 | Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5B | 7 | 12 | Elektief | WISS511 | Uitkomste | ||
WISV521 | Onderrig van Wiskunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B | 7 | 12 | Elektief | WISV511 | Uitkomste | ||
Vierde kwartaal | ||||||||
BYBK511 | Bybelkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
EDTS521 | Professionele Studies en Kurrikulumstudies | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
LOND521 | Leerondersteuning | 7 | 10 | Kern | OPVS511 | PRAK531 | Uitkomste | |
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 1 | Kern | Uitkomste | |||
O359P | Jaarvlak 1 totale krediete | 140 | ||||||
O359P | O359P totale krediete | 140 |
Kode | Module | NKR | Krediete | Tipe | Voorvereiste 40% | Geslaag | Geregistreer of geslaag | Uitkomste |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
O363P | Jaarvlak 1 | |||||||
Eerste kwartaal | ||||||||
ASSE511 | Assessering in die Opvoedkunde | 7 | 6 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 1 | Kern | Uitkomste | |||
PREL511 | Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
TECE511 | Tegnologie in die Onderwys | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Tweede kwartaal | ||||||||
FILO521 | Filosofie van die Opvoedkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
FWSV511 | Onderrig van Fisiese Wetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
NATS511 | Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 11 | Kern | Uitkomste | |||
Derde kwartaal | ||||||||
FWSV521 | Onderrig van Fisies Wetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B | 7 | 12 | Elektief | FWSV511 | Uitkomste | ||
NATS521 | Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5B | 7 | 12 | Elektief | NATS511 | Uitkomste | ||
OPVS511 | Opvoedkundige Sielkunde | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 11 | Kern | Uitkomste | |||
Vierde kwartaal | ||||||||
BYBK511 | Bybelkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
EDTS521 | Professionele Studies en Kurrikulumstudies | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
LOND521 | Leerondersteuning | 7 | 10 | Kern | OPVS511 | PRAK531 | Uitkomste | |
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 1 | Kern | Uitkomste | |||
O363P | Jaarvlak 1 totale krediete | 140 | ||||||
O363P | O363P totale krediete | 140 |
Kode | Module | NKR | Krediete | Tipe | Voorvereiste 40% | Geslaag | Geregistreer of geslaag | Uitkomste |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
O364P | Jaarvlak 1 | |||||||
Eerste kwartaal | ||||||||
ASSE511 | Assessering in die Opvoedkunde | 7 | 6 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 1 | Kern | Uitkomste | |||
PREL511 | Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
TECE511 | Tegnologie in die Onderwys | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Tweede kwartaal | ||||||||
FILO521 | Filosofie van die Opvoedkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
FWSV511 | Onderrig van Fisiese Wetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 11 | Kern | Uitkomste | |||
WISS511 | Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
Derde kwartaal | ||||||||
FWSV521 | Onderrig van Fisies Wetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B | 7 | 12 | Elektief | FWSV511 | Uitkomste | ||
OPVS511 | Opvoedkundige Sielkunde | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 11 | Kern | Uitkomste | |||
WISS521 | Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5B | 7 | 12 | Elektief | WISS511 | Uitkomste | ||
Vierde kwartaal | ||||||||
BYBK511 | Bybelkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
EDTS521 | Professionele Studies en Kurrikulumstudies | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
LOND521 | Leerondersteuning | 7 | 10 | Kern | OPVS511 | PRAK531 | Uitkomste | |
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 1 | Kern | Uitkomste | |||
O364P | Jaarvlak 1 totale krediete | 140 | ||||||
O364P | O364P totale krediete | 140 |