Terug na bo

1. Nagraadse Onderwyssertifikaat in Senior Fase en Verdere Onderwys en Opleiding (SAKO-nr. 110100)

Natuurwetenskappe

Beskik jy oor 'n graad en wil jy graag jou roeping as onderwyser uitleef?  NGOS is 'n nagraadse onderwyssertifikaat wat jou voorberei om vakkennis in jou vakgebied aan hoërskoolleerlinge oor te dra.  Aros bied drie NGOS-spesialiseringsrigtings aan, naamlik Tale, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, asook Natuurwetenskappe.  As jy 'n passie vir die onderwys het, is hierdie rigting net vir jou!

Voornemende studente moet in besit wees van ʼn toepaslike NKR-vlak 6-diploma van 360 krediete of ’n NKR-vlak 7-baccalaureusgraad van 360 krediete, met die volgende vakkombinasies vir die aanbieding van twee onderrigmetodologieë, naamlik een Senior Fase-vak en een Verdere Onderwys en Opleidingsvak.

'n Spesialisering in die Senior Fase (toepaslike vakke op tweedejaarsvlak) en 'n Verdere Onderwys en Opleidingspesialisering (’n toepaslike hoofvak wat ten minste op tweedejaarsvlak op ’n NKR-vlak 7 voltooi is) word vereis. 

Indien Tale as hoofvakke in die VOO gekies word, is die voorvereiste dat dit tot op derdejaarsvlak (NKR-vlak 7) geslaag is.

Kwalifikasie-inligting

  • Minimumvoorvereiste: Baccalaureusgraad
  • NKR-vlak: 7
  • Minimum tydperk: 1 jaar

Metode van aanbieding

Hierdie kurrikulum word deur middel van ’n afstandsonderrigmodel aangebied, met 'n hoë vlak van aanlyn ondersteuning. Ondersteuning vind deurlopend deur middel van e-Klas (aanlyn) plaas.

Koste per jaar

  • Aansoekfooi: R250.00
  • Registrasie: R3 500.00 (eerste deposito betaalbaar in Januarie 2025)
  • Klasgeld: R48 610.00
  • Handboekkoste (ongeveer): R7 000.00

Beskikbare kurrikulums

O354P Natuurwetenskappe VOO - Lewenswetenskappe, SF - Wiskunde

Spesifieke voorvereistes

VOO:  Biologie 2 of
Soölogie 2 en Botanie 1 of
Botanie 2 en Soölogie 1 of

SF: Wiskunde 2

O355P Natuurwetenskappe VOO - Lewenswetenskappe, SF - Natuurwetenskappe

Spesifieke voorvereistes

VOO:  Biologie 2 of
Soölogie 2 en Botanie 1 of
Botanie 2 en Soölogie 1

SF: Biologie 2 of Botanie 2 of Soölogie 2 of Fisika 2 of Chemie 2 of Geografie 2

O356P Natuurwetenskappe VOO - Wiskunde, SF - Natuurwetenskappe

Spesifieke voorvereistes

VOO:  Wiskunde 2 of Statistiek 2 of Toegepaste Wiskunde 2

SF: Biologie 2 of  Botanie 2 
Soölogie 2 of  Fisika 2 of Chemie 2 of Geografie 2

O357P Natuurwetenskappe VOO - Wiskundige Geletterdheid, SF - Natuurwetenskappe

O358P Natuurwetenskappe VOO - Wiskundige Geletterdheid, SF - Wiskunde

Spesifieke voorvereistes

VOO en SF:  Wiskunde 2 of Statistiek 2 of Toegepaste Wiskunde 2

O359P Natuurwetenskappe VOO - Wiskunde, SF - Wiskunde

O363P Natuurwetenskappe VOO - Fisiese Wetenskappe, SF - Natuurwetenskappe

Spesifieke voorvereistes

VOO: Chemie 2 of Fisika 2

SF: Biologie 2 of Botanie 2 of Soölogie of Fisika 2 of Geografie 2 of Chemie 2

O364P Natuurwetenskappe VOO - Fisiese Wetenskappe, SF - Wiskunde

Spesifieke voorvereistes

VOO: Chemie 2 of Fisika 2

SF: Wiskunde 2 of Statistiek 2 of Toegepaste Wiskunde 2

Vereistes vir studente met 'n Senior Sertifikaat (voor 2008)

Soos hier bo.

Onderwyspraktyk

Daar word van studente verwag om vir bepaalde tye praktiese ondervinding by skole op te doen.  Die praktiese tydperke sal bepaal word deur die student se keuse om die NGOS voltyds of deeltyds te voltooi.  Om aan die vereistes te voldoen, moet die student altesaam agt weke van praktiese onderwys voltooi.  Daar word aanbeveel dat ten minste vier van die agt weke se praktiese onderwys aaneenlopend voltooi word, met ‘n minimumvereiste van twee weke aaneenlopend. Dit is belangrik dat studente daarop let dat die agt weke prakties by ‘n hoërskool voltooi moet word. 

Kwalifikasie met onderskeiding

ʼn Student wat ‘n gemiddeld van 75% oor al die kern- en elektiewe modules behaal het, behaal die kwalifikasie met onderskeiding.

Vereistes vir Engels as taal van onderrig en leer

N.V.T. 

Kurrikulums

Kurrikulummodulelys

O354P Natuurwetenskappe VOO - Lewenswetenskappe, SF - Wiskunde
O355P Natuurwetenskappe VOO - Lewenswetenskappe, SF - Natuurwetenskappe
O356P Natuurwetenskappe VOO - Wiskunde, SF - Natuurwetenskappe
O357P Natuurwetenskappe VOO - Wiskundige Geletterdheid, SF - Natuurwetenskappe
O358P Natuurwetenskappe VOO - Wiskundige Geletterdheid, SF - Wiskunde
O359P Natuurwetenskappe VOO - Wiskunde, SF - Wiskunde
O363P Natuurwetenskappe VOO - Fisiese Wetenskappe, SF - Natuurwetenskappe
O364P Natuurwetenskappe VOO - Fisiese Wetenskappe, SF - Wiskunde
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
O354P Jaarvlak 1
Eerste kwartaal
ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern Uitkomste
PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern Uitkomste
TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern Uitkomste
Tweede kwartaal
BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern Uitkomste
LEWV511 Onderrig van Lewenswetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief Uitkomste
PRAK531 Onderwyspraktyk 7 12 Kern Uitkomste
WISS511 Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief Uitkomste
Derde kwartaal
LEWV521 Onderrig van Lewenswetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief LEWV511 Uitkomste
OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern Uitkomste

WISS521 Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief WISS511 Uitkomste
Vierde kwartaal
EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern Uitkomste
FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern Uitkomste
LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531 Uitkomste
O354P Jaarvlak 1 totale krediete 140
O354P O354P totale krediete 140
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
O355P Jaarvlak 1
Eerste kwartaal
ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern Uitkomste
PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern Uitkomste
TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern Uitkomste
Tweede kwartaal
BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern Uitkomste
LEWV511 Onderrig van Lewenswetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief Uitkomste
NATS511 Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief Uitkomste
PRAK531 Onderwyspraktyk 7 12 Kern Uitkomste
Derde kwartaal
LEWV521 Onderrig van Lewenswetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief LEWV511 Uitkomste
NATS521 Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief NATS511 Uitkomste
OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern Uitkomste
PRAK531 Onderwyspraktyk 7 12 Kern Uitkomste
Vierde kwartaal
EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern Uitkomste
FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern Uitkomste
LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531 Uitkomste
O355P Jaarvlak 1 totale krediete 140
O355P O355P totale krediete 140
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
O356P Jaarvlak 1
Eerste kwartaal
ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern Uitkomste
PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern Uitkomste
TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern Uitkomste
Tweede kwartaal
BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern Uitkomste
NATS511 Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief Uitkomste
PRAK531 Onderwyspraktyk 7 12 Kern Uitkomste
WISV511 Onderrig van Wiskunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief Uitkomste
Derde kwartaal
NATS521 Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief NATS511 Uitkomste
OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern Uitkomste
PRAK531 Onderwyspraktyk 7 12 Kern Uitkomste
WISV521 Onderrig van Wiskunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief WISV511 Uitkomste
Vierde kwartaal
EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern Uitkomste
FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern Uitkomste
LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531 Uitkomste
O356P Jaarvlak 1 totale krediete 140
O356P O356P totale krediete 140
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
O357P Jaarvlak 1
Eerste kwartaal
ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern Uitkomste
PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern Uitkomste
TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern Uitkomste
Tweede kwartaal
BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern Uitkomste
GELV511 Onderrig van Wiskundige Geletterdheid vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief Uitkomste
NATS511 Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief Uitkomste
PRAK531 Onderwyspraktyk 7 12 Kern Uitkomste
Derde kwartaal
GELV521 Onderrig van Wiskundige Geletterdheid vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief GELV511 Uitkomste
NATS521 Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief NATS511 Uitkomste
OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern Uitkomste
PRAK531 Onderwyspraktyk 7 12 Kern Uitkomste
Vierde kwartaal
EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern Uitkomste
FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern Uitkomste
LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531 Uitkomste
O357P Jaarvlak 1 totale krediete 140
O357P O357P totale krediete 140
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
O358P Jaarvlak 1
Eerste kwartaal
ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern Uitkomste
PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern Uitkomste
TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern Uitkomste
Tweede kwartaal
BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern Uitkomste
GELV511 Onderrig van Wiskundige Geletterdheid vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief Uitkomste
PRAK531 Onderwyspraktyk 7 12 Kern Uitkomste
WISS511 Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief Uitkomste
Derde kwartaal
GELV521 Onderrig van Wiskundige Geletterdheid vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief GELV511 Uitkomste
OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern Uitkomste
PRAK531 Onderwyspraktyk 7 12 Kern Uitkomste
WISS521 Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief WISS511 Uitkomste
Vierde kwartaal
EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern Uitkomste
FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern Uitkomste
LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531 Uitkomste
O358P Jaarvlak 1 totale krediete 140
O358P O358P totale krediete 140
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
O359P Jaarvlak 1
Eerste kwartaal
ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern Uitkomste
PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern Uitkomste
TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern Uitkomste
Tweede kwartaal
BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern Uitkomste
PRAK531 Onderwyspraktyk 7 12 Kern Uitkomste
WISS511 Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief Uitkomste
WISV511 Onderrig van Wiskunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief Uitkomste
Derde kwartaal
OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern Uitkomste
PRAK531 Onderwyspraktyk 7 12 Kern Uitkomste
WISS521 Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief WISS511 Uitkomste
WISV521 Onderrig van Wiskunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief WISV511 Uitkomste
Vierde kwartaal
EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern Uitkomste
FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern Uitkomste
LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531 Uitkomste
O359P Jaarvlak 1 totale krediete 140
O359P O359P totale krediete 140
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
O363P Jaarvlak 1
Eerste kwartaal
ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern Uitkomste
PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern Uitkomste
TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern Uitkomste
Tweede kwartaal
BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern Uitkomste
FWSV511 Onderrig van Fisiese Wetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief Uitkomste
NATS511 Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief Uitkomste
PRAK531 Onderwyspraktyk 7 12 Kern Uitkomste
Derde kwartaal
FWSV521 Onderrig van Fisies Wetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief Uitkomste
NATS521 Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief NATS511 Uitkomste
OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern Uitkomste
PRAK531 Onderwyspraktyk 7 12 Kern Uitkomste
Vierde kwartaal
EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern Uitkomste
FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern Uitkomste
LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531 Uitkomste
O363P Jaarvlak 1 totale krediete 140
O363P O363P totale krediete 140
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
O364P Jaarvlak 1
Eerste kwartaal
ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern Uitkomste
PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern Uitkomste
TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern Uitkomste
Tweede kwartaal
BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern Uitkomste
FWSV511 Onderrig van Fisiese Wetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief Uitkomste
PRAK531 Onderwyspraktyk 7 12 Kern Uitkomste
WISS511 Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief Uitkomste
Derde kwartaal
FWSV521 Onderrig van Fisies Wetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief Uitkomste
OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern Uitkomste
PRAK531 Onderwyspraktyk 7 12 Kern Uitkomste
WISS521 Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief WISS511 Uitkomste
Vierde kwartaal
EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern Uitkomste
FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern Uitkomste
LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531 Uitkomste
O364P Jaarvlak 1 totale krediete 140
O364P O364P totale krediete 140