Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Beskik jy oor 'n graad en wil jy graag jou roeping as onderwyser uitleef? NGOS is 'n nagraadse onderwyssertifikaat wat jou voorberei om vakkennis in jou vakgebied aan hoërskoolleerlinge oor te dra. Aros bied vier NGOS-spesialiseringsrigtings aan, naamlik Tale, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Natuurwetenskappe asook Verbruikerswetenskappe. As jy 'n passie vir die onderwys het, is hierdie rigting net vir jou!
Voornemende studente moet in besit wees van ʼn toepaslike NKR-vlak 6-diploma van 360 krediete of ’n NKR-vlak 7-baccalaureusgraad van 360 krediete, met die volgende vakkombinasies vir die aanbieding van twee onderrigmetodologieë, naamlik een Senior Fase-vak en een Verdere Onderwys en Opleidingsvak.
'n Spesialisering in die Senior Fase (toepaslike vakke op tweedejaarsvlak) en 'n Verdere Onderwys en Opleidingspesialisering (’n toepaslike hoofvak wat ten minste op tweedejaarsvlak op ’n NKR-vlak 7 voltooi is) word vereis.
Indien Tale as hoofvakke in die VOO gekies word, is die voorvereiste dat dit tot op derdejaarsvlak (NKR-vlak 7) geslaag is.
Hierdie kurrikulum word deur middel van ’n afstandsonderrigmodel aangebied, met 'n hoë vlak van aanlyn ondersteuning. Ondersteuning vind deurlopend deur middel van e-Klas (aanlyn) plaas.
Spesifieke voorvereistes
VOO: Rekeningkunde 2 of
Finansiële bestuur 2 en Rekeningkunde 1
SF: Rekeningkunde 2 of Ekonomie 2 of Besigheidsbestuur 2 of Besigheidsadministrasie 2
Spesifieke voorvereistes
VOO: Besigheidsbestuur 2 of Besigheidsekonomie 2 of Besigheidsadministrasie 2 of Kleinbesigheidsbestuur 2
SF: Rekeningkunde 2 of Ekonomie 2 of Besigheidsbestuur 2 of Besigheidsadministrasie 2
Soos hier bo.
Daar word van studente verwag om vir bepaalde tye praktiese ondervinding by skole op te doen. Die praktiese tydperke sal bepaal word deur die student se keuse om die NGOS voltyds of deeltyds te voltooi. Om aan die vereistes te voldoen, moet die student altesaam agt weke van praktiese onderwys voltooi. Daar word aanbeveel dat ten minste vier van die agt weke se praktiese onderwys aaneenlopend voltooi word, met ‘n minimumvereiste van twee weke aaneenlopend. Dit is belangrik dat studente daarop let dat die agt weke prakties by ‘n hoërskool voltooi moet word.
ʼn Student wat ‘n gemiddeld van 75% oor al die kern- en elektiewe modules behaal het, behaal die kwalifikasie met onderskeiding.
N.V.T.
Kode | Module | NKR | Krediete | Tipe | Voorvereiste 40% | Geslaag | Geregistreer of geslaag | Uitkomste |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
O352P | Jaar 1 | |||||||
Eerste kwartaal | ||||||||
ASSE511 | Assessering in die Opvoedkunde | 7 | 6 | Kern | Uitkomste | |||
BYBK511 | Bybelkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
EBWS511 | Onderrig van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vir die Senior Fase 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
OPVS511 | Opvoedkundige Sielkunde | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
PREL511 | Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
REKV511 | Onderrig van Rekeningkunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
TECE511 | Tegnologie in die Onderwys | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Tweede kwartaal | ||||||||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 24 | Kern | Uitkomste | |||
Derde kwartaal | ||||||||
EBWS521 | Onderrig van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vir die Senior Fase 5B | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
EDTS521 | Professionele Studies en Kurrikulumstudies | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
FILO521 | Filosofie van die Opvoedkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
LOND521 | Leerondersteuning | 7 | 10 | Kern | OPVS511 | PRAK531 | Uitkomste | |
REKV521 | Onderrig van Rekeningkunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
O352P | Jaar 1 totale krediete | 140 | ||||||
O352P | O352P totale krediete | 140 |
Kode | Module | NKR | Krediete | Tipe | Voorvereiste 40% | Geslaag | Geregistreer of geslaag | Uitkomste |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
O353P | Jaar 1 | |||||||
Eerste kwartaal | ||||||||
ASSE511 | Assessering in die Opvoedkunde | 7 | 6 | Kern | Uitkomste | |||
BESV511 | Onderrig van Besigheidstudies vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
BYBK511 | Bybelkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
EBWS511 | Onderrig van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vir die Senior Fase 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
OPVS511 | Opvoedkundige Sielkunde | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
PREL511 | Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
TECE511 | Tegnologie in die Onderwys | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Tweede kwartaal | ||||||||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 24 | Kern | Uitkomste | |||
Derde kwartaal | ||||||||
BESV521 | Onderrig van Besigheidstudies vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
EBWS521 | Onderrig van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vir die Senior Fase 5B | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
EDTS521 | Professionele Studies en Kurrikulumstudies | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
FILO521 | Filosofie van die Opvoedkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
LOND521 | Leerondersteuning | 7 | 10 | Kern | OPVS511 | PRAK531 | Uitkomste | |
O353P | Jaar 1 totale krediete | 140 | ||||||
O353P | O353P totale krediete | 140 |
Kode | Module | NKR | Krediete | Tipe | Voorvereiste 40% | Geslaag | Geregistreer of geslaag | Uitkomste |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Verlengde kurrikulum | Jaar 1 | |||||||
Eerste kwartaal | ||||||||
ASSE511 | Assessering in die Opvoedkunde | 7 | 6 | Kern | Uitkomste | |||
BYBK511 | Bybelkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
EBWS511 | Onderrig van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vir die Senior Fase 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
OPVS511 | Opvoedkundige Sielkunde | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
PREL511 | Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
Tweede kwartaal | ||||||||
PRAK531 | Onderwyspraktyk | 7 | 24 | Kern | Uitkomste | |||
Derde kwartaal | ||||||||
EBWS521 | Onderrig van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vir die Senior Fase 5B | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
EDTS521 | Professionele Studies en Kurrikulumstudies | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
FILO521 | Filosofie van die Opvoedkunde | 7 | 8 | Kern | Uitkomste | |||
Verlengde kurrikulum | Jaar 1 totale krediete | 96 | ||||||
Verlengde kurrikulum | Jaar 2 | |||||||
Eerste kwartaal | ||||||||
REKV511 | Onderrig van Rekeningkunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
TECE511 | Tegnologie in die Onderwys | 7 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Derde kwartaal | ||||||||
LOND521 | Leerondersteuning | 7 | 10 | Kern | OPVS511 | PRAK531 | Uitkomste | |
REKV521 | Onderrig van Rekeningkunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B | 7 | 12 | Elektief | Uitkomste | |||
Verlengde kurrikulum | Jaar 2 totale krediete | 44 | ||||||
Verlengde kurrikulum | Verlengde kurrikulum totale krediete | 140 |