Terug na bo


1. Baccalaureus Educationis in Intermediêre Fase (SAKO-nr. 97189)

Lewensvaardighede en Sosiale Wetenskappe

Hierdie fase strek van graad 4 tot 7. Die kennis waaraan leerders blootgestel word, word duidelik in hierdie fase omskryf.  Leerdissiplines in hierdie fase sluit tale, wiskunde, natuurwetenskappe en sosiale wetenskappe in. Die onderwyser moet akademiese vaardighede se basiese beginsels in hierdie fase ontwikkel, daarom is die vakkennis van opvoedkundiges in die Intermediêre Fase meer uitgebreid.  

Kwalifikasie-inligting

  • Minimumvoorvereiste: Nasionale Senior Sertifikaat met baccalaureusgraadtoelating
  • NKR-vlak: 7
  • Minimum tydperk: 4 jaar
  • Verlengde program: 6 jaar

Metode van aanbieding

Die modus van aanbieding is afstandsonderrig, met addisionele ondersteuning aan studente deur middel van interaktiewe aanlyn sessies, werkswinkels of ekstra klasse.

Koste per jaar

  • Aansoekfooi: R250.00
  • Registrasie: R3 500.00 (eerste deposito betaalbaar in Januarie 2026)
  • Klasgeld: R46 870.00
  • Handboekkoste (ongeveer): R7 000.00

Beskikbare kurrikulums

O213P Lewensvaardighede en Sosiale Wetenskappe

Spesifieke voorvereistes

Afrikaans Huistaal 50%
Engels Eerste Addisionele Taal 50%

Vereistes vir studente met 'n Senior Sertifikaat (voor 2008)

  • Universiteitstoelating
  • Indien die student nie universiteitstoelating ontvang het nie, is 'n taal op HG 'n vereiste en nie minder nie as vier E’s op HG of SG (nie LG nie). Aros doen aansoek vir die student by USAf vir voorwaardelike toelating tot graadstudie.

Studente wat die Wiskunde en Natuurwetenskappe-kurrikulums (O210P en O212P) wil volg, moet vir Wiskunde SG 'n E-simbool behaal het.

Onderwyspraktyk

Onderwyspraktyk is die praktiese gedeelte van die kwalifikasie waartydens studente gedurende ‘n vasgestelde periode prakties in skole in die Republiek van Suid-Afrika verrig. Die student word deur Aros-personeel by die skool gemonitor en geassesseer soos wat die infrastruktuur van die betrokke departement dit toelaat. Aros het 'n lys van goedgekeurde skole wat aan die vereistes vir praktiese onderwys, volgens die riglyne van die regulatoriese liggame, voldoen. Studente mag skole voorstel wat nie op die lys is nie. Aros sal dan bepaal of die skole aan die riglyne van die regulatoriese liggame voldoen. Studente word in samewerking met Aros vir die praktieseonderwys-periode by 'n skool geplaas.

Die volgende sertifikate is ‘n vereiste vir die suksesvolle verwerwing van die volgende praktiese modules: PRAK232, PRAK332 en PRAK432. Studente sal bewys moet lewer dat hierdie sertifikate behaal is alvorens die module geslaag kan word.

PRAK122

Geen

PRAK232

ʼn Afrigtingsertifikaat (van ‘n amptelike liggaam op provinsiale vlak) in ‘n skoolsport

PRAK332

ʼn Keuse tussen EEN van die volgende:      

  • ʼn tweede afrigtingsertifikaat (van ‘n amptelike liggaam op provinsiale vlak) in ‘n skoolsport;
  • ʼn kulturele aktiwiteit (koor- of sangafrigting, drama of ander relevante opleiding in die aanbieding van kulturele skoolaktiwiteite); en
  • ‘n erkende hulpverleningskursus soos Mind Moves Institute se leeropkikker-werkswinkels.

PRAK432

Noodhulpsertifikaat (vlak 1)

Kwalifikasie met onderskeiding

ʼn Student wat ‘n gemiddeld van 75% oor al die kern- en elektiewe modules van akademiese jaar 2, 3 en 4 behaal het, verwerf die kwalifikasie met onderskeiding.

ʼn Student wat vanaf ‘n ander tersiêre instelling na Aros oorgeskakel het, moet ten minste 50% van hierdie program geslaag het, insluitende RELS111, BYBK121, BYBK211, BYBK221, BYBK311, BYBK321 en BYBK411 of WBSL111, OTOB121, OTOB211, NTOB221 en NTOB311. Ten einde ’n onderskeiding (cum laude) te behaal, moes die student ‘n gemiddeld van 75% oor al die kern- en elektiewe modules van jaarvlak 2, 3 en 4 behaal het.

Vereistes vir Engels as taal van onderrig en leer

O210P en O211P   

70% of meer vir [(ENGT311 {modulepunt} + ENGT321 {modulepunt} +  ENGT411 {modulepunt} ) / 3 + ENGT421 {mondelingpunt} ]  / 2

O212P en O213P   

70% of meer vir [Begripsassesseringpunt+skryfassesseringspunt+mondelingsassesseringspunt]/3.

Bogenoemde assesserings sal apart van enige modules geskied en sal aan die einde van die finale jaar afgeneem word.

Kurrikulums

Kurrikulummodulelys

O213P Lewensvaardighede en Sosiale Wetenskappe
O213P Lewensvaardighede en Sosiale Wetenskappe (Voorbeeld van verlengde kurrikulum)
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
O213P Jaar 1
Eerste kwartaal
AFRO112 Afrikaans Huistaalonderrig 1 5 6 Elektief Uitkomste
DIDA113 Didaktiek 5 12 Kern Uitkomste
INRV113 Inleiding tot Rekenaarvaardighede 5 6 Fundamenteel Uitkomste
IWIS111 Elementêre Wiskunde vir Intermediêre Fase 5 6 Elektief Uitkomste
OWRR113 Onderwysreg 5 12 Kern Uitkomste
WBSL112 Wêreldbeskouingsleer 5 6 Kern Uitkomste
WISO111 Oriëntering tot Wiskunde-onderrig 5 6 Elektief Uitkomste
WTEG111 Oriëntering tot Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 5 6 Elektief Uitkomste
Tweede kwartaal
AFRL112 Afrikaans Lees 5 2 Fundamenteel Uitkomste
AKAG134 Akademiese Geletterdheid 5 10 Fundamenteel Uitkomste
PRAK122 Onderwyspraktyk 1 5 12 Elektief Uitkomste
Derde kwartaal
ENGT122 English First Additional Language Teaching 1 5 6 Elektief Uitkomste
IEBW121 Inleiding tot Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 5 6 Elektief Uitkomste
LVON122 Lewensvaardighede-onderrig 1 5 6 Elektief Uitkomste
ONBS123 Klaskamerbestuur 5 12 Kern Uitkomste
OPVS123 Opvoedkundige Sielkunde 1 6 12 Kern Uitkomste
OTOB122 Onderrig in Bybelkunde: Ou Testament 6 6 Kern Uitkomste
SWET122 Sosiale Wetenskappe-onderrig 1 5 6 Elektief Uitkomste
O213P Jaar 1 totale krediete 138
O213P Jaar 2
Eerste kwartaal
AFRO212 Afrikaans Huistaalonderrig 2A 6 6 Elektief Uitkomste
ASSE213 Assessering 6 12 Kern Uitkomste
ENGT212 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 2A 6 6 Elektief Uitkomste
LVON212 Lewensvaardighede-onderrig 2A 5 6 Elektief Uitkomste
OPVS213 Opvoedkundige Sielkunde 2 6 12 Kern OPVS123 Uitkomste
OTOB212 Onderrig in Bybelkunde: Ou Testament 6 6 Kern Uitkomste
SWET212 Sosiale Wetenskappe-onderrig 2A 6 6 Elektief Uitkomste
Tweede kwartaal
PRAK232 Onderwyspraktyk 2 6 24 Elektief PRAK122 AFRO212, AFRO222, WISO212, WISO222, SWET212, SWET222 Uitkomste
Derde kwartaal
AFRO222 Afrikaans Huistaalonderrig 2B 6 6 Elektief Uitkomste
ENGT222 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 2B 6 6 Elektief Uitkomste
LVON222 Lewensvaardighede-onderrig 2B 6 6 Elektief Uitkomste
NTOB222 Onderrig in Bybelkunde: Nuwe Testament 6 6 Kern Uitkomste
OPVS223 Opvoedkundige Sielkunde 2B 6 12 Kern OPVS213 Uitkomste
SEPE223 Sepedi-kommunikasievlak 5 6 Fundamenteel Uitkomste
SWET222 Sosiale Wetenskappe-onderrig 2B 6 6 Elektief Uitkomste
O213P Jaar 2 totale krediete 126
O213P Jaar 3
Eerste kwartaal
AFRO312 Afrikaans Huistaalonderrig 3A 6 6 Elektief Uitkomste
ENGT311 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 3A 6 6 Elektief Uitkomste
LOND313 Leerondersteuning 3 6 12 Kern OPVS223 Uitkomste
LVON312 Lewensvaardighede-onderrig 3A 6 6 Elektief Uitkomste
NTOB312 Onderrig in Bybelkunde: Nuwe Testament 6 6 Kern Uitkomste
SWET312 Sosiale Wetenskappe-onderrig 3A 6 6 Elektief Uitkomste
Tweede kwartaal
PRAK332 Onderwyspraktyk 3 6 24 Elektief PRAK232 ENGT311, ENGT321, LVON312, LVON322, WTEG311, WTEG321 Uitkomste
Derde kwartaal
AFRO322 Afrikaans Huistaalonderrig 3B 6 6 Elektief Uitkomste
ENGT321 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 3B 6 6 Elektief Uitkomste
KURS323 Kurrikulumstudies 6 12 Kern Uitkomste
LVON322 Lewensvaardighede-onderrig 3B 6 6 Elektief Uitkomste
ONSA322 Onderwys in Suid-Afrika 6 6 Kern Uitkomste
SWET322 Sosiale Wetenskappe-onderrig 3B 6 6 Elektief Uitkomste
O213P Jaar 3 totale krediete 108
O213P Jaar 4
Eerste kwartaal
AFRO412 Afrikaans Huistaalonderrig 4A 7 8 Elektief Uitkomste
ENGT412 English First Additional Language Teaching 4A 6 6 Elektief Uitkomste
FILO413 Filosofie van die Opvoedkunde 7 12 Kern Uitkomste
INAV411 Inleiding tot Navorsing 7 12 Kern Uitkomste
LVON412 Lewensvaardighede-onderrig 4A 7 8 Elektief Uitkomste
SWET412 Sosiale Wetenskappe-onderrig 4A 7 8 Elektief Uitkomste
Tweede kwartaal
PRAK432 Onderwyspraktyk 4 7 24 Elektief PRAK332 AFRO412, AFRO422, ENGT412, ENGT422, WISO412, WISO422, WTEG411, WTEG421, LVON412, LVON422, SWET412, SWET422 Uitkomste
Derde kwartaal
AFRO422 Afrikaans Huistaalonderrig 4B 7 8 Elektief Uitkomste
ENGT422 English First Additional Language Teaching 4B 6 6 Elektief Uitkomste
FILO421 Filosofie van die Opvoedkunde 4 7 12 Kern Uitkomste
LOND422 Leerderondersteuning 4 7 12 Kern LOND313 Uitkomste
LVON422 Lewensvaardighede-onderrig 4B 7 8 Elektief Uitkomste
ROBO422 Kodering en Robotika vir IF 6 0 Addisioneel Uitkomste
SWET422 Sosiale Wetenskappe-onderrig 4B 7 8 Elektief Uitkomste
O213P Jaar 4 totale krediete 132
O213P O213P totale krediete 504
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
Verlengde kurrikulum Jaar 1
Eerste kwartaal
AFRO112 Afrikaans Huistaalonderrig 1 5 6 Elektief Uitkomste
INRV113 Inleiding tot Rekenaarvaardighede 5 6 Fundamenteel Uitkomste
IWIS111 Elementêre Wiskunde vir Intermediêre Fase 5 6 Elektief Uitkomste
OWRR113 Onderwysreg 5 12 Kern Uitkomste
Tweede kwartaal
AFRL112 Afrikaans Lees 5 2 Fundamenteel Uitkomste
AKAG134 Akademiese Geletterdheid 5 10 Fundamenteel Uitkomste
PRAK122 Onderwyspraktyk 1 5 12 Elektief Uitkomste
Derde kwartaal
LVON122 Lewensvaardighede-onderrig 1 5 6 Elektief Uitkomste
ONBS123 Klaskamerbestuur 5 12 Kern Uitkomste
OPVS123 Opvoedkundige Sielkunde 1 6 12 Kern Uitkomste
OTOB122 Onderrig in Bybelkunde: Ou Testament 6 6 Kern Uitkomste
Verlengde kurrikulum Jaar 1 totale krediete 90
Verlengde kurrikulum Jaar 2
Eerste kwartaal
ASSE213 Assessering 6 12 Kern Uitkomste
DIDA113 Didaktiek 5 12 Kern Uitkomste
OTOB212 Onderrig in Bybelkunde: Ou Testament 6 6 Kern Uitkomste
WBSL112 Wêreldbeskouingsleer 5 6 Kern Uitkomste
WISO111 Oriëntering tot Wiskunde-onderrig 5 6 Elektief Uitkomste
WTEG111 Oriëntering tot Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig 5 6 Elektief Uitkomste
Derde kwartaal
AFRO222 Afrikaans Huistaalonderrig 2B 6 6 Elektief Uitkomste
ENGT122 English First Additional Language Teaching 1 5 6 Elektief Uitkomste
IEBW121 Inleiding tot Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 5 6 Elektief Uitkomste
SEPE223 Sepedi-kommunikasievlak 5 6 Fundamenteel Uitkomste
SWET122 Sosiale Wetenskappe-onderrig 1 5 6 Elektief Uitkomste
Verlengde kurrikulum Jaar 2 totale krediete 78
Verlengde kurrikulum Jaar 3
Eerste kwartaal
AFRO212 Afrikaans Huistaalonderrig 2A 6 6 Elektief Uitkomste
ENGT212 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 2A 6 6 Elektief Uitkomste
LVON212 Lewensvaardighede-onderrig 2A 5 6 Elektief Uitkomste
OPVS213 Opvoedkundige Sielkunde 2 6 12 Kern OPVS123 Uitkomste
SWET212 Sosiale Wetenskappe-onderrig 2A 6 6 Elektief Uitkomste
Tweede kwartaal
PRAK232 Onderwyspraktyk 2 6 24 Elektief PRAK122 AFRO212, AFRO222, WISO212, WISO222, SWET212, SWET222 Uitkomste
Derde kwartaal
ENGT222 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 2B 6 6 Elektief Uitkomste
LVON222 Lewensvaardighede-onderrig 2B 6 6 Elektief Uitkomste
NTOB222 Onderrig in Bybelkunde: Nuwe Testament 6 6 Kern Uitkomste
OPVS223 Opvoedkundige Sielkunde 2B 6 12 Kern OPVS213 Uitkomste
SWET222 Sosiale Wetenskappe-onderrig 2B 6 6 Elektief Uitkomste
Verlengde kurrikulum Jaar 3 totale krediete 96
Verlengde kurrikulum Jaar 4
Eerste kwartaal
AFRO312 Afrikaans Huistaalonderrig 3A 6 6 Elektief Uitkomste
ENGT311 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 3A 6 6 Elektief Uitkomste
LOND313 Leerondersteuning 3 6 12 Kern OPVS223 Uitkomste
LVON312 Lewensvaardighede-onderrig 3A 6 6 Elektief Uitkomste
NTOB312 Onderrig in Bybelkunde: Nuwe Testament 6 6 Kern Uitkomste
Derde kwartaal
AFRO322 Afrikaans Huistaalonderrig 3B 6 6 Elektief Uitkomste
ENGT321 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 3B 6 6 Elektief Uitkomste
KURS323 Kurrikulumstudies 6 12 Kern Uitkomste
ONSA322 Onderwys in Suid-Afrika 6 6 Kern Uitkomste
Verlengde kurrikulum Jaar 4 totale krediete 66
Verlengde kurrikulum Jaar 5
Eerste kwartaal
AFRO412 Afrikaans Huistaalonderrig 4A 7 8 Elektief Uitkomste
ENGT412 English First Additional Language Teaching 4A 6 6 Elektief Uitkomste
FILO413 Filosofie van die Opvoedkunde 7 12 Kern Uitkomste
SWET312 Sosiale Wetenskappe-onderrig 3A 6 6 Elektief Uitkomste
Tweede kwartaal
PRAK332 Onderwyspraktyk 3 6 24 Elektief PRAK232 ENGT311, ENGT321, LVON312, LVON322, WTEG311, WTEG321 Uitkomste
Derde kwartaal
ENGT422 English First Additional Language Teaching 4B 6 6 Elektief Uitkomste
LOND422 Leerderondersteuning 4 7 12 Kern LOND313 Uitkomste
LVON322 Lewensvaardighede-onderrig 3B 6 6 Elektief Uitkomste
SWET322 Sosiale Wetenskappe-onderrig 3B 6 6 Elektief Uitkomste
Verlengde kurrikulum Jaar 5 totale krediete 86
Verlengde kurrikulum Jaar 6
Eerste kwartaal
INAV411 Inleiding tot Navorsing 7 12 Kern Uitkomste
LVON412 Lewensvaardighede-onderrig 4A 7 8 Elektief Uitkomste
SWET412 Sosiale Wetenskappe-onderrig 4A 7 8 Elektief Uitkomste
Tweede kwartaal
PRAK432 Onderwyspraktyk 4 7 24 Elektief PRAK332 AFRO412, AFRO422, ENGT412, ENGT422, WISO412, WISO422, WTEG411, WTEG421, LVON412, LVON422, SWET412, SWET422 Uitkomste
Derde kwartaal
AFRO422 Afrikaans Huistaalonderrig 4B 7 8 Elektief Uitkomste
FILO421 Filosofie van die Opvoedkunde 4 7 12 Kern Uitkomste
LVON422 Lewensvaardighede-onderrig 4B 7 8 Elektief Uitkomste
ROBO422 Kodering en Robotika vir IF 6 0 Addisioneel Uitkomste
SWET422 Sosiale Wetenskappe-onderrig 4B 7 8 Elektief Uitkomste
Verlengde kurrikulum Jaar 6 totale krediete 88
Verlengde kurrikulum Verlengde kurrikulum totale krediete 504