Navorsing het getoon dat onderwysleiers, in Suid-Afrika en internasionaal, voldoende vir die bestuurs- en leierskapsrol binne die sektor voorberei moet wees. Hoofde en ander persone wat bestuursrolle binne die onderwyssektor vervul, moet gevolglik met die nodige diepgaande kennis en vaardighede toegerus word. Benewens die navorsingsvaardighede waarop die BEdHons in Onderwysbestuur en -leierskap fokus, wil hierdie kwalifikasie ook daarom voornemende en dienende onderwysbestuurders vanuit ‘n Christelike perspektief met die nodige kennis en vaardighede toerus.
Toelatingsvereistes:
Die minimumvereistes vir die BEdHons in Onderwysbestuur en -leierskap is:
Die modus van aanbieding is afstandsonderrig met addisionele ondersteuning aan studente deur middel van interaktiewe aanlyn sessies of werkswinkels.
Toetse, opdragte en eksamens word deur die loop van die dag of vroegaand vanaf ’n Maandag tot ’n Saterdag aanlyn afgelê. Datums en tye word vroegtydig gekommunikeer.
N.V.T.
ʼn Student wat ‘n gemiddeld van 75% oor al die kern- en elektiewe modules behaal het, behaal die kwalifikasie met onderskeiding.
N.V.T.
Kode | Module | NKR | Krediete | Tipe | Voorvereiste 40% | Geslaag | Geregistreer of geslaag | Uitkomste |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
O502P | Jaar 1 | |||||||
Eerste kwartaal | ||||||||
BSSK621 | Die Bestuur van Skoolkultuur | 8 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
NAVS611 | Inleiding tot Opvoedkundige Navorsing | 8 | 12 | Kern | Uitkomste | |||
OLTP611 | Onderrig en Leer in Teorie en die Praktyk | 8 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
OWBS611 | Onderwysbestuur | 8 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
OWLS611 | Onderwysleierskap | 8 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Tweede kwartaal | ||||||||
PNAV631 | Opvoedkundige Navorsing | 8 | 30 | Kern | NAVS611 | Uitkomste | ||
Derde kwartaal | ||||||||
FLOE621 | Filosofie van die Opvoeding | 8 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
MHBB621 | Menslikehulpbron-bestuur | 8 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
OBFB621 | Finansiële Bestuur | 8 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
OWRT621 | Onderwysreg: Teorie en Praktyk | 8 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
O502P | Jaar 1 totale krediete | 122 | ||||||
O502P | O502P totale krediete | 122 |
Kode | Module | NKR | Krediete | Tipe | Voorvereiste 40% | Geslaag | Geregistreer of geslaag | Uitkomste |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Verlengde kurrikulum | Jaar 1 | |||||||
Eerste kwartaal | ||||||||
NAVS611 | Inleiding tot Opvoedkundige Navorsing | 8 | 12 | Kern | Uitkomste | |||
OWBS611 | Onderwysbestuur | 8 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
OWLS611 | Onderwysleierskap | 8 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Derde kwartaal | ||||||||
FLOE621 | Filosofie van die Opvoeding | 8 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Verlengde kurrikulum | Jaar 1 totale krediete | 42 | ||||||
Verlengde kurrikulum | Jaar 2 | |||||||
Eerste kwartaal | ||||||||
BSSK621 | Die Bestuur van Skoolkultuur | 8 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
OLTP611 | Onderrig en Leer in Teorie en die Praktyk | 8 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Tweede kwartaal | ||||||||
PNAV631 | Opvoedkundige Navorsing | 8 | 30 | Kern | NAVS611 | Uitkomste | ||
Derde kwartaal | ||||||||
OBFB621 | Finansiële Bestuur | 8 | 10 | Kern | Uitkomste | |||
Verlengde kurrikulum | Jaar 2 totale krediete | 60 | ||||||
Verlengde kurrikulum | Verlengde kurrikulum totale krediete | 102 |