Boekenhout Boekwinkel stel 'n verskeidenheid van boeke beskikbaar. Meer as 2 000 boektitels is op die uitgebreide katalogus beskikbaar en sluit Bybelstudiemateriaal, Bybelverklarings, akademiese boeke, skoolboeke, storieboeke, ensovoorts in.
Boekenhout is op Aros se Montanapark-kampus geleë.
Neem kennis dat die Boekwinkel se ure vanaf die 25ste Julie tot die 15de Augustus soos volg gaan wees:
Maandag: 14:00-16:00
Dinsdag: 14:00-16:00
Woensdag: 14:00-16:00
Donderdag: 14:00-16:00
Vrydag: 14:00-16:00
012 332 3227/8
086 595 1840
boekenhout@aros.ac.za