Vanaf 2026 gaan Aros kortkursusse aanbied. Die inhoud van hierdie kursusse is daarop gemik om onderwysers in hul professionele ontwikkeling te ondersteun. Die kursusse sal hoofsaaklik aanlyn aangebied word en sal omtrent 6 weke duur. Van die kursusse sal geregistreer wees om SARO-punte te verdien.