Terug na bo

Dr Alet van Rhyn

Dosent


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2018 Ph.D. Opvoedkundige Sielkunde Universiteit van die Vrystaat
2017 Sertifikaat Gevorderde moderering in hoër onderwys Stellenbosh Universiteit
2015 Sertifikaat Assessering Universiteit van Suid-Afrika
2007 M.Ed. Leerondersteuning Noordwes-Universiteit
2003 B.Ed. Hons. Opvoedkundige sielkunde Noordwes-Universiteit
1989 Sertifikaat ‘n Aanvullende Kwalifikasie in Bybelse Berading en ondersteuning Ander
1988 Sertifikaat Die begeleiding en Bybelse berading van persone wat algemene geestesgesondheid probleme ervaar Ander
1984 BA Ed. PU vir CHO

Publikasies

Jaar Titel Publikasie of uitgewer
2020 Christelike Wetenskap Fontein Uitgewery: Pretoria.
2019 THE RECIPROCAL RELATIONSHIP BETWEEN SELF-CONCEPT AND LITERACY ACHIEVEMENT OF ESL LEARNERS INTED 2019
2019 LITERACY DEVELOPMENT AND SELF- CONCEPT OF ENGLISH SECOND LANGUAGE LEARNERS: A REVIEW OF THEORETICAL PERSPECTIVES INTED 2019
2018 INTERACTIVE STORYBOOK READING AS AN INTERVENTION STRATEGY TO SUPPORT ESL LEARNERS’ READING COMPREHENSION Edulearn 2018
2018 ENHANCING THE SELF-CONCEPT OF ESL LEARNERS WITH LITERACY DIFFICULTIES: EXPLORING THE VALUE OF A PSYCHO-LINGUISTIC, WHOLE-LANGUAGE LITERACY INTERVENTION PERSPECTIVE Edulearn 2018
2017 Roeping en Moedertaal Onderrig in die Aanspreek van die Onderwyskrisis in Suid-Afrika Die Kerkblad
2017 Roeping en Moedertaal Onderrig in die Aanspreek van die Onderwyskrisis in Suid-Afrika (2) Die Kerkblad
2017 THE PREDICAMENT OF ESL LEARNERS IN SOUTH AFRICA: DO OUR CURRENT PRACTICES ENABLE OR DISABLE THE DEVELOPMENT OF LITERACY AMONG ESL LEARNERS? INTED 2017

Aanbiedings

Datum Title Geleentheid
2023-05-24 Hulp in onderwyspraktyk (HOP Werkswinkels) Organiseerder: Vind 2 keer per jaar plaas, tot voor Covid. Ek is tydens die tydperk drie keer die aanbieder. Reël weer 'n werkswinkel in Mei 2023, wat ek ook aanbied. Aros Kampus Waverley en in 2023 Aros Kampus Montana
2018-10-10 “The quality of the literacy abilities of our learners – The eye of the storm?”, SAERA Kongres, Pretoria
2018-07-18 “Die implementering van ‘n Interaktiewe Storieboek lees Intervensie om Engels Tweede Taal geletterdheid ontwikkeling te ondersteun: Sosio-kulturele leer teorie perspektief". AROS Kongres, Pretoria
2017-02-03 Lewer Akademiese Rede tydens Opening van die Akademiese jaar by Aros Waverley, Pretoria

Akademiese ervaring

Instansie Vakgebied Aantal Jare
AROS Opv. Sielkunde, Leerderondersteuning, Didaktiek 14
AROS Inklusiewe Onderwys: Honneurs Tans

Modules 2024

Jaar Modulekode Modulenaam
2024 OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde
2024 IKLO611 Inklusiewe Onderwys 1
2024 LOND521 Leerondersteuning
2024 IKLO621 Inklusiewe Onderwys 2
2024 PNAV631 Opvoedkundige Navorsing
2024 ILTW611 Leerondersteuning 1
2024 GLOF621 Leerondersteuning 2

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Moderator en eksterne eksaminator. UP; UF 2018 2023
Dosent AROS 2009 2024
Onderwyser Pro Practicum LSEN Skool 2005 2009
Berader en Opvoedkundige Terapeut H/S Frikkie Meyer, Thabazimbi 2004 2008
Remedierende Terapeut in Privaat Praktyk Privaat 2002 2004
Onderwyser Pro Practicum LSEN Skool 1994 2001
Onderwyser: Intermediêre Fase Laerskool Jozini, Noorde van Kwazulu Natal 1986 1986
Onderwyser Hoërskool Schoonspruit, Klerksdorp 1985 1985