Prof Michael Heyns
Viserektor: Akademie
Kwalifikasies
Jaar |
Kwalifikasie |
|
Universiteit |
2002 |
Ph.D. |
Die transformasie van die konsep 'self': met spesifieke verwysing na die werk van Charles Taylor. |
Ander |
1988 |
B.D. |
Ideologiekritiek in teologie en volk: ‘n hermeneutiese oefening... |
Universiteit van Pretoria |
1986 |
M.A. |
Seksualiteit as mag: ‘n filosofiese verkenning van enkele twintigste-eeuse sieninge. |
PU vir CHO |
1984 |
BA Hons. |
Filosofie |
PU vir CHO |
1983 |
BA |
Hoofvakke: Grieks & Filosofie |
PU vir CHO |
Akademiese ervaring
Instansie |
Vakgebied |
Aantal Jare |
Univ. Zululand |
Geskiedenis v/d Filosofie, Toegepaste Etiek |
1990- 1992 (2) |
PU vir CHO |
Inleiding in die Filosofie, Ideëgeskiedenis,Ontologie, |
1992- 1993 (1) |
PU for CHE North-West University |
Inleiding in die Filosofie,Kultuurfilosofie,Samelewingsfilosofie,Filosofiese Antropologie |
1994- 2004 (10) |
North-West University |
Inleiding in die Filosofie, Kultuurfilosofie |
2009-2019 (10) |
Werkgeskiedenis
Beroep |
Instansie |
Vanaf |
Tot |
Viserektor Akademie |
AROS (Akademie vir Reformatoriese Opleiding en Studie - Pretoria) |
2019 |
2019 |
Direkteur van die Skool vir Filosofie, & Hoof van die Instituut vir Grondslae-ondersoek |
Noordwes-Universiteit (Potchefstroom Kampus) North-West University (Potchefstroom Campus) |
2009 |
2019 |
Mede-professor - Filosofie |
North-West University (Potchefstroom Campus) |
2006 |
2009 |
Senior Lektor - Filosofie |
PU vir CHO / Noordwes-Universiteit (Potchefstroom Kampus) |
2003 |
2005 |
Lektor - Filosofie |
PU vir CHO Potchefstroom University for Higher Education (PU for CHE) |
1992 |
2002 |
Lektor - Filosofie |
Universiteit van Zoeloeland University of Zululand |
1990 |
1992 |