Terug na bo

SWET221 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die spesifieke doelwitte, vaardighede, konsepte en temas kan analiseer wat in die vak Geskiedenis ingesluit is;
  • akademiese kennis van Geskiedenis en Geografie kan demonstreer;
  • die gebruik kan motiveer van ’n verskeidenheid van assesseringstrategieë; en
  • die belangrikhheid kan beskryf van geografiese kennis met die oog op die holistiese ontwikkeling van die leerder.

After completing this module, students should be able to

  • analyse the specific aims, skills, concepts, and topics included in the subject of History;
  • demonstrate academic knowledge of History and Geography;
  • motivate the use of a variety of strategies for assessment; and
  • describe the importance of geographical knowledge in the face of the learner’s holistic development.