Terug na bo

SPED311 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente  

  • die verskillende teorieë kan analiseer wat sosiopedagogiek begrond;
  • die verskillende kontekste kan interpreteer wat 'n invloed op die ontwikkeling en leer van die kind het;
  • die verskillende gesinsmodelle kan verduidelik waarin die kind in Suid-Afrika moontlik kan grootword;
  • kan verduidelik hoe 'n gemeenskap geëvalueer word deur die multikulturele aspek in ag te neem;
  • die invloed van armoede op die kind kan beoordeel; 
  • die effek kan analiseer van MIV/vigs op die kind, die gesin en die gemeenskap;
  • geweld in skole kan ontleed; 
  • dwelmmisbruik krities kan bespreek; 
  • kan onderskei tussen verskillende wyses waarop kinders mishandel kan word; en
  • die effek kan analiseer van pornografie op die kind, die gesin en die gemeenskap.

After completing this module, students should be able to 

  • analyse the different theories that underpin sociopedagogy;
  • interpret the different contexts influencing the development and learning of the child;
  • explain different family models in which the child can perhaps grow up in South Africa;
  • explain how a community is evaluated by considering the multicultural aspect;
  • assess the influence of poverty on the child; 
  • analyse the effect of HIV/Aids on the child, the family, and the community;
  • analyse violence in schools; 
  • critically discuss drug abuse; 
  • distinguish between different ways in which children can be abused; and
  • analyse the effect of pornography on the child, the family, and the community.