Terug na bo

SEPE221 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 

  • oor die vermoë beskik om kennis van basiese grammatika te bou en toe te pas;
  • die belang van kennis en vaardighede van ander inheemse tale kan verduidelik in die veeltalige Suid-Afrikaanse gemeenskap; en
  • kennis kan demonstreer (woordeskat en grammatika) met betrekking tot die onderwysomgewing. 

After completing this module, students should be able to 

  • have the ability to build and apply knowledge of basic grammar;
  • explain the importance of knowledge and skills of other indigenous languages in the multi-lingual South African community; and
  • demonstrate knowledge (vocabulary and grammar) regarding the education environment.