2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- in staat wees om ‘n ingeligte begrip te demonstreer van Statistiek se kernkonsepte, byvoorbeeld statistiek, populasie, steekproefneming, beskrywende statistiek, inferensiële statistiek, frekwensies, mediaan, modus, verspreiding, gemiddeldes en standaardafwykings;
- die vermoë kan demonstreer om te onderskei tussen die verskillende vlakke van meting, veranderlikes en grafiese voorstellings; en
- probleemoplossing demonstreer om probleme te identifiseer, te evalueer en op te los deur die kernkonsepte van Statistiek te gebruik.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate an informed understanding of the core concepts of Statistics, for example, statistics, population, taking a random sample, descriptive statistics, inferential statistics, frequencies, median, modus, distribution, averages, and standard deviations;
- demonstrate the ability to distinguish between the different levels of measurement, variable, and graphic representations; and
- demonstrate problem-solving skills to identify, evaluate, and solve problems by using the core concepts of Statistics.
|