Terug na bo

PRAK431 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • 360 uur praktiese werk in die klaskamer voltooi het in enige jaargroep(e) van die Grondslagfase;
  • lesse vir enige klas kan beplan en voorberei in die Grondslagfase;  
  • 'n drieweekplan kan beplan en aanbied in die Grondslagfase;
  • 'n volledige dag kan beplan en aanbied; en
  • waarneming van die eerste drie weke in graad 1 voltooi het.

After completing this module, students should

  • have completed 360 hours of practical work in the classroom in any year(s) of the Foundation Phase;
  • be able to plan and present lessons for any class in the Foundation Phase;
  • be able to plan and present a three-week plan for any class in the Foundation Phase;
  • plan and present a full day; and
  • have completed observation of the first three weeks in grade 1.