Terug na bo

ASSE211 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • ʼn gestruktureerde proses kan gebruik vir die insameling en interpretasie van inligting ten opsigte van leer op alle vlakke;
  • kennis kan demonstreer van ʼn verskeidenheid tegnieke, metodes en instrumente vir assessering;
  • die belangrikheid van assessering as ʼn integrale deel van alle beplanning van onderrig en leer kan verstaan;
  • maniere kan bemeester van selfassessering, assessering van die leerder en assessering van onderwysprogramme;
  • gedetailleerde en diagnostiese rekords van assessering kan hou; en
  • besef dat die waardes en norme, soos in die Bybel vervat, rigtinggewend is wanneer assessering gedoen word.  

After completing this module, students should be able to

  • utilise a structured process to collect and interpret information regarding learning on all levels;
  • demonstrate knowledge of various techniques, methods and instruments for assessment;
  • understand the importance of assessment as an integral part of all planning of teaching and learning;
  • master the skills of self-assessment, assessment of the learner, and assessment of educational programmes;
  • keep detailed and diagnostic records of assessment; and
  • realise that the values and norms, as they are found in Scripture, should be directional when assessment is done.