Terug na bo

OWRR112 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente  

  • die regsomgewing en die grondbeginsels van regstoepassing in die onderwysomgewing kan beskryf en evalueer sodat hulle kennis dra van wat wetlik van alle belangegroepe in die onderwys verwag word;
  • oor begrip beskik van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, wetnr. 108 van 1996, met betrekking tot onderwysreg in Suid-Afrika;
  • oor begrip beskik van die Grondwet se rol ten opsigte van balans met verwysing na menseregte en die skep van ’n vreedsame skoolomgewing wat vir leer en onderrig bevorderlik is;
  • oor begrip beskik van die wyse waarop die Suid-Afrikaanse Skolewet, wet 84 van 1996, menseregte reguleer en beskerm ten einde ’n vreedsame skoolklimaat te skep wat vir leer en onderrig bevorderlik is;
  • die sorg en veiligheid van leerders kan voorop stel;
  • die regte en verpligtinge van ouers, leerders en opvoeders kan begryp; en
  • die opvoeder en hul professionele etiek kan definieer en begryp, met verwysing na die Professionele Gedragskode vir Opvoeders deur die Wet op die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders, 31 van 2000, te implementeer.

After completing this module, students should be able to 

  • define and describe the legal environment and the fundamentals of legal applications in the education environment in order for them to know what is legally expected of all stakeholders in education;
  • understand the role of the Constitution of the RSA, Act 108 of 1996, regarding educational law in SA;
  • understand the role of the Constitution in terms of balance regarding human rights and the creation of a harmonious school climate conducive to learning and teaching;
  • understand how the South African Schools Act, Act 84 of 1996, regulates and protects human rights in education in order to create a harmonious school climate conducive to learning and teaching;
  • put the care and safety of learners first;
  • understand the rights and obligations of parents, learners, and educators; and
  • define and understand the term “educator” and his/her professional ethics, referring to the Professional Code of Conduct for Educators by implementing The South African Council for Educators Act 31 of 2000.