Terug na bo

ONLV421 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • ‘n gesonde dieet krities kan bespreek deur dit op belangrike nutriënte en die spysverteringstelsel te baseer;
  • gesondheidsorg en gesondheidsprobleme kan analiseer;
  • veiligheid in en rondom die skool kan analiseer; 
  • die onderrig van gesondheid en veiligheid in die vak Lewensvaardigheid kan motiveer; en
  • die onderrig van gesondheid en veiligheid in die Grondslagfase kan analiseer.

After completing this module, students should be able to

  • critically discuss a healthy diet by basing this on essential nutrients and the digestive system;
  • analyse healthcare and health problems;
  • analyse safety in and around the school;
  • motivate the teaching of health and safety in the Life Skills subject; and
  • analyse the teaching of health and safety in the Foundation Phase.