Terug na bo

ONWS321 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 

  • die wiskundige konsepte sowel as die wiskundige vaardighede wat die graad 1-3-leerder moet kan bemeester rondom patrone, funksies en algebra kan identifiseer en beskryf;
  • die wiskundige konsepte sowel as die wiskundige vaardighede wat die graad 1-3-leerder moet kan bemeester rondom meting kan identifiseer en beskryf;
  • die wiskundige konsepte sowel as die wiskundige vaardighede wat die graad 1-3-leerder moet kan bemeester rondom geometrie kan verduidelik en beskryf;
  • die wiskundige konsepte sowel as die wiskundige vaardighede wat die graad 1-3-leerder moet kan bemeester rondom datahantering kan verduidelik en beskryf; en
  • geskikte assesseringsaktiwiteite sowel as remediërende aktiwiteite vir ‘n graad 1-3-leerder kan ontwikkel. 

 

After completing this module, students should be able to

  • identify and describe the mathematical concepts as well as patterns, functions and algebra skills a grade 1 to 3 learner must be able to master;
  • identify and describe the mathematical concepts and measurement skills a grade 1 to 3 learner must be able to master;
  • explain and describe the mathematical concepts and geometry skills a grade 1 to 3 learner must be able to master;
  • explain and describe the mathematical concepts and data handling skills a grade 1 to 3 learner must be able to master; and
  • develop suitable assessment and remedial activities for a grade 1 to 3 learner.