Terug na bo

PRAK232 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente  

  • die onderrig en leer in ’n klaskamer kan observeer;
  • bewyse kan lewer van begeleide lesse wat aangebied is; en
  • die administratiewe take in die klaskamer kan observeer en daaroor reflekteer.

 

After completing this module, students should be able to 

  • observe teaching and learning in a classroom;
  • show proof of supervised lessons that were presented; and
  • observe and reflect on administrative tasks in the classroom.