Terug na bo

PRAK231 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • 240 uur praktiese werk voltooi het in die klaskamer en tydens kontaksessies;
  • aaneenlopende praktieseonderwys-periodes voltooi het van drie weke elk tydens die tweede en derde kwartaal;
  • lesse aangebied het onder die toesig van ’n mentor en akademiese dosente;
  • ’n reeks graad R-lesse ontwikkel het, gebaseer op die kennis wat in die kursus verwerf, beplan en aangebied is en waaroor daar ook besin is; en
  • kan aantoon hoe Bybelse waardes in die lesse ingesluit word.

After completing this module, students should

  • have completed 240 hours of practical work in the classroom and during contact sessions;
  • have completed consecutive periods of practical teaching periods of three weeks each during the second and third term;
  • have presented lessons under the guidance of the mentor and academic lecturers;
  • have developed a series of grade R lessons, based on the knowledge acquired, planned, and presented in the course and which have also been reflected upon; and
  • be able to indicate how to incorporate Biblical values into the lessons.