Terug na bo

PRAK122 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • weet hoe om onderrig en leer binne ‘n laerskool waar te neem
  • bewyse kan lewer van lesse wat waargeneem is in die Intermediêre Fase-klaskamer;
  • wette en beleide kan ondersoek wat verwant is aan die onderwys;
  • voorbeelde van administratiewe strategieë versamel het; en
  • kan reflekteer oor leswaarneming.

After completing this module, students should be able to

  • know how to observe teaching and learning in the primary school;
  • provide evidence of lessons observed in the Intermediate Phase classroom;
  • examine laws and policies related to education;
  • collect examples of administrative strategies; and
  • reflect on lesson observation.