2024
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- komplekse en veranderlike data kan analiseer en interpreteer met behulp van maatstawwe van sentrale neiging en verspreiding;
- wanvoorstellings in data-analise kan opspoor en relevante etiese kwessies kan verduidelik;
- die waarskynlikheid van verenigde gebeure kan gebruik, insluitende die gebruik van boomdiagramme; en
- rekenaarpakkette kan gebruik om maatstawwe van sentrale neiging en waarskynlikheid voor te stel en te bereken.
|
After completing this module, students should be able to
- analyse and interpret represent complex sets of univariate data using measures of central tendency and dispersion;
- detect misrepresentations in data analysis and explain relevant ethical issues;
- use the probability of composite events, including the use of tree diagrams; and
- use computer packages to present and calculate measures of central tendency and probability.
|