Terug na bo

PRAK121 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie modules sal studente

  • onderrig en leer in die Grondslagfase kan verduidelik;
  • bewyse van waarneming in die onderrig-en-leeromgewing kan voorsien;
  • die nakoming van wette en beleide kan ondersoek;
  • die onderrig van opkomende geletterdheid en Wiskunde kan verduidelik;
  • voorbeelde van administratiewe strategieë kan versamel; en
  • hul eie storieboeke kan ontwerp, skryf en illustreer.

 

After completing this module, students should be able to

  • explain teaching and learning in the Foundation Phase;
  • provide evidence of observing the teaching and learning environment;
  • examine compliance with laws and policies;
  • explain the teaching of emergent literacy and Mathematics;
  • collect examples of administrative strategies; and
  • design, write and illustrate their own storybooks.