Terug na bo

TVOE121 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • ʼn kennisbasis opbou rondom Engels as onderrigtaal in Suid-Afrika;
  • huis- en addisionele taalonderrigstrategieë kan aanpas om die verskillende vlakke van Engelsvaardigheid in die klas te akkommodeer;
  • verskillende strategieë kan eien, soos dit vir die KABV se vier taalvaardighede toegepas word; en
  • kennis toon van assesseringsriglyne vir huis- en addisionele taal, soos dit vir elkeen van die KABV se vier taalvaardighede geld.

 

After completing this module, students should be able to

  • build a knowledge base around English as a language of instruction in South Africa; 
  • adapt home and additional teaching strategies to accommodate the different levels of English proficiency in the classroom;
  • identify different strategies, as applied to the CAPS’ four language skills; and
  • demonstrate knowledge of assessment guidelines for home and additional language, as it applies to each of the CAPS’ four language skills.