Terug na bo

TVOA111 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • oor 'n kennisbasis beskik wat gebruik sal word om tussen die verskillende taalvlakke te onderskei;
  • kan differensieer tydens die toepassing van onderrigmetodes tussen die onderskeie taalvlakke;
  • letterkunde-onderrig kan differensieer op verskillende taalvlakke; en
  • kennis kan toon van verskillende assesseringsmetodes om tussen die taalvlakke te onderskei.

 

After completing this module, students should be able to

  • have a knowledge base that will be used to distinguish between different language levels;
  • differentiate between the various language levels during the application of teaching methods; 
  • differentiate literature teaching on different language levels; and
  • demonstrate knowledge of different assessment methods to distinguish between the different language levels.