Terug na bo

LWWM221 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van die modules sal studente

  • oor ‘n gedetailleerde kennis beskik van die hoofareas; ‘n gevorderde begrip bevat van die sleutelterme, konsepte, feite, beginsels, reëls en teorieë in terme van die benadering tot Lewenswetenskappe-onderrig en -leer; en hierdie kennis kan weergee in assessering tydens kontaksessies, semestertoetse en die eksamen;
  • begrip toon van verskillende kennisvorme, denkskole en tipes verklarings binne die metodiek van Lewenswetenskappe; en bewustheid toon van kenniskonstruksie-prosesse; probleme binne 'n onbekende konteks kan identifiseer, analiseer en oplos deur bewyse in te samel en oplossings toe te pas, wat op bewyse vir die metodiek van Lewenswetenskappe gebaseer is;
  • verskillende inligtingsbronne kan evalueer en inligting selekteer oor oriëntasies tot Lewenswetenskappeonderrig en -leer; en goed ontwikkelde prosesse van analise, sintese en evaluasie op die inligting kan toepas, dit betroubaar en samehangend kan voorstel en dit skriftelik en mondelings kan kommunikeer en beredeneer tydens ‘n aanbieding en in ‘n verslag;
  • verskillende benaderings tot Lewenswetenskappeonderrig en –leer kan toepas in die aanbieding van lesse; eie prestasies volgens gegewe kriteria kan evalueer; hul eie taakspesifieke leerbehoeftes kan identifiseer en aanspreek; en ondersteuning kan bied aan die leerbehoeftes van ander waar dit sou nodig wees; en
  • vanuit ‘n reformatoriese perspektief kan motiveer dat die verskillende gawes wat mense ontvang het ‘n toonbeeld van God se skeppingsmag en genade is; en respek kan betoon teenoor hulself en hul medemens as beelddraers van God, dit kan verwoord tydens debatvoering in die kontaksessies en dit kan toepas in die onderrig.

After completing this module, students should be able to

  • possess detailed knowledge of the main areas; have advanced knowledge of the key terms, concepts, facts, principles, rules, and theories regarding the approach towards the tuition and learning of Life Sciences; and reproduce this knowledge in contact sessions, semester tests, and the examination;
  • display an understanding of the different forms of knowledge, schools of thought, and types of statements within the methodology of Life Sciences; and display consciousness of the knowledge construction processes; possess the ability to identify, analyse, and solve problems within an unknown context by collecting proof and applying solutions, based on evidence for the methodology of Life Sciences;
  • evaluate different information sources and select information regarding orientations towards the tuition and learning of Life Sciences; apply well-developed processes of analysis, synthesis and evaluation concerning the information, discuss and communicate it in writing and verbally during a presentation and in a report;
  • apply different approaches towards the tuition and learning of Life Sciences in the presentation of lessons; evaluate personal achievements in terms of given criteria; identify and address their assignment-specific learning needs; and provide support for the learning needs of others where necessary; and
  • motivate, from a reformatory perspective, that people's different gifts display an image of God's creative power and mercy; and respect themselves and their fellow man as image-bearers of God and verbalise and apply it in debate and during contact sessions.