Terug na bo

LWWA221 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • oor ‘n gedetailleerde kennis beskik van die hoofareas; ‘n gevorderde begrip bevat van die wyse waarop sleutelterme, konsepte, feite, beginsels, reëls en teorieë van die taksonomie, morfologie en anatomie van plante op onbekende maar relevante kontekste toegepas kan word; en hierdie kennis kan weergee in assessering tydens kontaksessies, semestertoetse en die eksamen;
  • oor die vermoë beskik om toepaslike metodes, prosedures en tegnieke te evalueer, te selekteer en toe te pas tydens praktikums van die taksonomie, morfologie en anatomie van plante; die tersaaklike metodes, prosedures en tegnieke skriftelik en mondelings kan weergee en dit tydens assessering van die praktikums kan toepas;
  • verskillende inligtingsbronne kan evalueer en inligting selekteer oor inheemse plantspesies wat versamel is en waarvan herbarium-eksemplare voorberei is; goed ontwikkelde prosesse van analise, sintese en evaluasie op die inligting kan toepas ten einde hierdie inligting te gebruik vir die identifikasie van die spesies wat versamel is; die inligting betroubaar en samehangend kan voorstel, dit skriftelik en mondelings tydens ‘n aanbieding kan kommunikeer en beredeneer en dit ten einde ook in ‘n verslag kan uiteensit;
  • oor die vermoë beskik om effektief in 'n groep saam te werk tydens planttaksonomie-praktikums; verantwoordelikheid kan aanvaar vir die besluite en aksies van hulself en dié van ander binne goed gedefinieerde kontekste; en verantwoordelikheid aanvaar vir die gebruik van hulpbronne; en
  • prestasies volgens gegewe kriteria kan evalueer; hul eie taakspesifieke leerbehoeftes identifiseer en aanspreek; ondersteuning kan bied aan die leerbehoeftes van ander waar dit sou nodig wees; en plante as deel van God se skepping kan bewaar.

After completing this module, students should be able to

  • possess a detailed knowledge of the main areas; have an advanced understanding of how key terminology, concepts, facts, principles, rules, and theories of the taxonomy, morphology, and anatomy of plants can be applied to unknown but relevant contexts; reproduce this knowledge in assessment during contact sessions, semester tests, and in the examination;
  • have the ability to evaluate, select, and apply applicable methods, procedures, and techniques during practical sessions regarding the taxonomy, morphology, and anatomy of plants; apply relevant methods, procedures, and techniques verbally and in writing and apply them during an assessment of the practical sessions;
  • evaluate various information sources and select information regarding indigenous plant species that have been collected and of which herbarium examples have been prepared; apply well-developed processes of analyses, syntheses, and evaluation of the collected information to utilise this information for the identification of collected species; present the information dependably in context and communicate and discuss it in writing and verbally in a presentation and, finally, write it up in a report;
  • have the ability to cooperate efficiently in a group during practical plant taxonomy sessions; accept responsibility for their own decisions and actions and those of others within well-defined contexts; and accept responsibility for the utilisation of resources; and
  • evaluate achievements according to given criteria; identify and address their own task-specific learning needs; provide support for the learning needs of others when required; and conserve plants as part of God’s Creation.