Terug na bo

LOND313 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Na voltooiing van hierhie module sal studente

  • die vermoë om ʼn persoonlike raamwerk te vorm om jong leerders met leerbeperkinge in die klaskamer te ondersteun deur verskeie teorieë van leerderhulp te evalueer en ‘n individuele ondersteuning plan vir die leerder op te stel;
  • die identifisering van die kundiges asook die vaardighede waaroor hulle moet beskik, wat betrokke moet wees by leerondersteuning binne die skoolopset;
  • toepassing van die manier waarop assessering van leerdesr met leerhindernisse binne die klaskamer aangepas moet word by sy/haar leer behoeftes;
  • vestiging van onderrigpraktyke en onderrigstrategieë te om inklusiewe onderrig in die klaskamer te akkommodeer en te differensiee; en
  • begrip en kennis toon met betrekking tot die hantering van leerders wat hindernisse ervaar; deur professionele en etiese gedrag as christelike voornemende onderwyser teenoor die leerders te toon.

 

After completion of this module, students should

  •