2024
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- ‘n gedetailleerde kennisgeletterdheid demonstreer oor die belangrikheid van ‘n finansiële uitvoerbaarheidstudie vir ‘n nuwe onderneming;
- metodes en werkwyses aanwend om basiese finansiële koste van ‘n nuwe of bestaande onderneming te bereken;
- oor ‘n gedetailleerde kennisbasis beskik wat hulle in staat stel om finansiering te bespreek; en
- oor ‘n kennisgeletterdheid beskik en werksmetodes kan gebruik om ‘n basiese finansiële staat saam te stel.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate a detailed knowledge literacy regarding the importance of a financial feasibility study for a new undertaking;
- apply methods and procedures to calculate the fundamental financial costs of a new or existing undertaking;
- possess a detailed knowledge base that enables them to discuss financing; and
- possess a knowledge literacy and use work methods to compile a basic financial statement.
|