Terug na bo

AFHA421 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • bewys kan lewer van diepgaande en omvattende kennis oor die ontwikkelingsgeskiedenis van taalpolitiek en dit daarvolgens kan beoordeel en bespreek;
  • oor etiese en professionele praktyk beskik om op grond hiervan die huidige taalpolitiese posisie van Afrikaans te kan analiseer, evaluerend te beskryf en met nasionale en internasionale voorbeelde te kan vergelyk;
  • oor ‘n kennisbasis beskik om op grond hiervan konsepte soos die taalbeleid, taal in verskillende sfere van die samelewing en taaldood omvattend te kan bespreek; en
  • oor probleemoplossing beskik om op grond hiervan die vermoë te demonstreer en krities te reflekteer oor die voortbestaan van Afrikaans, taalbedreigings, taalverskuiwings en taalbehoud.

After completing this module, students should be able to

  • have the ability to show an in-depth and comprehensive knowledge of the developmental history of language politics and be able to judge and discuss it accordingly;
  • possess ethical and professional practice to be able to analyse and describe the language-political position of Afrikaans evaluatively on this basis and compare these with national and international examples;
  • have a knowledge base that is used as a foundation to discuss concepts such as language policy, language in differing spheres, and the extinction of language comprehensively; and
  • solve problems based on the ability to reflect critically upon the survival of Afrikaans, threats to language, language shifts, and the preservation of language.