Terug na bo

AFHA321 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • 'n kennisbasis hê op grond waarvan hulle in staat is om 'n geïntegreerde kennis te demonstreer van die Afrikaanse letterkunde se sentrale areas met spesifieke verwysing na poësie;
  • kennisgeletterdheid beskik op grond waarvan begrip gedemonstreer kan word rakende kennis oor die eie aard van kinder-, jeug- en volwasse poësie;
  • oor 'n kennisbasis van voorgeskrewe gedigte vir die klaskamersituasie beskik, hierdie gedigte kan herken en teen die agtergrond van 'n diverse onderwyskonteks kan beoordeel; en
  • kennis dra van etiese en professionele praktyk op grond waarvan Afrikaanse poësie geanaliseer kan word aan die hand van sosiopolitieke omstandighede, konseptuele manifestasies en taalmanifestasies wat in poësie sigbaar is.  

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate integrated knowledge of the central tenets of Afrikaans literature, with specific reference to poetry based on a well-grounded knowledge;
  • demonstrate understanding of child, youth and adult poetry’s essential nature based on grounded knowledge and literacy;
  • possess a knowledge base of the prescribed poems for the classroom, recognise them, and judge them against a background of a diverse teaching context; and
  • have a basic informed knowledge about ethical and professional practice upon which Afrikaans poetry can be analysed in the light of socio-political circumstances, conceptual manifestations and language manifestations visible in poetry.