Terug na bo

AFHA311 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • oor grondige en gespesialiseerde kennis en begrip beskik van die leksikografie as normatiewe aspek van taal;
  • oor metode en werkswyse beskik om onderskeie naslaanbronne te gebruik om die taalgebruiker in staat te stel om selfstandig te werk te gaan om taalprobleme op te los;
  • oor kennisgeletterdheid beskik op grond waarvan hulle begrip ten opsigte van semantiese en pragmatiese aspekte van taalgebruik kan demonstreer; en
  • oor ‘n kennisbasis en beoordelingsvaardigheid beskik ten opsigte van etiese en professionele implikasies van korrekte semantiese en pragmatiese aspekte van Afrikaans in die skoolomgewing.

After completing this module, students should be able to

  • have a sound and specialised knowledge and understanding of the lexigraphy as a normative aspect of language; 
  • use methods and procedures to use various reference resources so that the language user can work independently to solve language problems;
  • demonstrate understanding of semantic and pragmatic aspects of language use based on their knowledge literacy; and
  • have basic informed knowledge and evaluation skills with respect to the ethical and professional implications of correct semantic and pragmatic aspects of Afrikaans in the school environment.