Terug na bo

AFHA111 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 

  • oor ‘n kennisbasis van die oorsprong van taal beskik en dit kan verduidelik en mites rakende die ontstaan van taal kan ontbloot;
  • die konteks van Afrikaans binne die breë linguistiese landskap kan beskryf terwyl begrip oor verskillende historiese variëteite van Afrikaans bestudeer word;
  • oor kennisgeletterdheid beskik om begrip te demonstreer oor die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans; en
  • metodes en 'n verantwoordbare werkswyse in ʼn verskeidenheid brontipes kan toepas en navorsing kan doen oor bepaalde aspekte van Afrikaans se geskiedenis.

After completing this module, students should be able to

  • have a basic knowledge of the origin of language and be able to explain it and uncover myths regarding the origin of language;
  • describe the context of Afrikaans within the broad linguistic landscape while understanding of different varieties of Afrikaans is being studied;
  • have knowledge literacy to demonstrate understanding of the history of the origin of Afrikaans; and
  • apply methods and a justifiable procedure in various source types and research specific aspects of the history of Afrikaans.