Terug na bo

ABES111 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 

  • oor ʼn kennisbasis beskik om ʼn ingeligte begrip van Besigheidstudies se kernareas te demonstreer;
  • oor ʼn gedetailleerde kennisbasis beskik om die samestelling van die sakeomgewing te verduidelik en te illustreer;
  • oor ʼn kennisbasis beskik om ʼn ingeligte begrip van behoeftes en begeertes te demonstreer;
  • oor kennisgeletterdheid beskik om uitdagings van entrepreneurskap te identifiseer en te bespreek; en
  • oor ‘n geïntegreerde kennisbasis beskik om ‘n Christelike grondslag as fondasie te gebruik vir die effektiewe bestuur van verskillende besigheidskontekste.

After completing this module, students should be able to

  • possess a knowledge base to demonstrate an informed understanding of Business Studies’ core areas;
  • possess a detailed knowledge base to explain and illustrate the composition of the business environment;
  • possess a knowledge base to illustrate an informed concept of needs and desires;
  • possess knowledge literacy to identify and discuss challenges of entrepreneurship; and
  • possess an integrated knowledge base to apply a Christian approach as a basis for the effective management of different business contexts.